Blombos_Slaghuis

Blombos Slaghuis

Blombos Butchery / Blombos Slaghuis Stilbaai

Popular butchery in Still Bay well-known for its quality meat. Gewilde slaghuis in Stilbaai bekend vir sy kwaliteit vleis.

Blombos Butchery specialises in quality meat and meat products such as its outstanding beef as well as game biltong and drywors (dry sausage). They sell various cuts of meat such as beef steaks and mince. Also lamb and mutton shanks, pork chops, as well as mince and their special Blombos sausage. Their popular boerewors is even sold as far as Mossel Bay.

Furthermore they sell Deli products such as home made bottled fruit and vegetables. Also a variety of BBQ sauces and spices as well as cheese and firewood for braai purposes.

For the best meat in the Bay of the Sleeping Beauty in the Western Cape, Still Bay, visit Blombos Butchery. Near the architects and just across the street from Steyns. Their Blombos boerewors is simply a must.

Blombos Slaghuis vir kwaliteit vleis

Die Blombos Slaghuis in die Baai van die Slapende Skoonheid in die Wes-Kaap, vir die beste vleis. Hulle spesialiseer in kwaliteit vleis en vleisprodukte soos hulle voortreflike beesbiltong, wildsbiltong en droëwors.

Verder verkoop hulle verskillende vleissnitte soos bees steaks, lamskenkels en skaapskenkels, asook varktjops. Blombos boerewors is ‘n moet want dit is so besonders dat vakansiegangers dit in groot hoeveelhede koop en saamneem huis toe.

So verkoop hulle ook Deliprodukte soos vars tuisgemaakte ingelegde produkte en speserye, braaisouse, en kaas. En natuurlik verkoop hulle ook vuurmaakhout vir daardie braaivleis.

 

Voortrekker Street

Stilbaai-West

Stilbaai

6670

Francois Pace
Cell: 082 697 2301

Email us here