Busy Bee Geskenkwinkel

Busy Bee Geskenkwinkel

Busy Bee Geskenkwinkel

Busy Bee Geskenkwinkel / Gift Shop Stilbaai

Gift Shop in Still Bay for toys, glassware as well as Christian art, kitchen utensils and jewellery. Geskenkwinkel vir speelgoed, glasware, Christelike kuns, kombuisgereedskap en juwele.

Busy Bee Gift Shop offers a wide variety of interesting and beautiful items which can be bought as gifts or for your own use. Take your time perusing all the wonderful stuff because it will be difficult to choose what to buy and what to leave behind. There you will find glassware such as glass vases, decorative porcelain jugs, teapots, sugar pots and milk jugs, etc.

They offer various very useful and extraordinary kitchenware such as teabag holders, plastic holders, fridge magnets and potato peelers. Also graters, steak knives, spoon rests, coasters, cake lifters as well as enamel mugs and cookie cutters. Browse some more and you will see stationery items like birthday and wedding cards, interesting pens, special serviettes as well as stickers for cars and colouring books for adults.

Lots of toys for boys, girls and grown-ups such as dolls, Barbie accessories, puzzles up to 2000 pieces, board games like Scrabble and play cards. Also building blocks (similar to Legos), books, soft toys and many more. Likewise you will find jewellery like costume jewellery, necklaces, rings and earrings as well as hair jewellery and Sterling silver items.

But wait – there is more… Peruse the beautiful ornaments such as the painted wooden spoons, small trays, tins, wall hangings as well as the ornamental boxes, holders, wooden cats and the owls. And then all those lovely ideas for gifts like handmade soaps, key rings and also key holders and handbags. As well as bottles, Christian art, various photo frames and Still Bay and Jongensfontein souvenirs.

For the treat of your life, visit them in the Fynbos Centre.

Busy Bee Geskenke Winkel Stilbaai

Besoek die Busy Bee Geskenkwinkel vir ‘n groot verskeidenheid interessante en pragtige items wat jy kan koop as geskenke of om self te gebruik. Neem tyd en kyk na al die glasware, vase, teepotte asook die kombuisware soos teesakkiehouers, yskasmagnete, koekiedrukkers en erdebekertjies.

So ook die skryfbehoeftes soos troukaartjies en verjaarsdagkaartjies, plakkers, oulike penne en inkleurvelle vir volwassenes. En vergeet nie van die speelgoed vir oud en jonk nie. Daar is bordspeletjies, speelkaarte, Scrabble, Uno, en legkaarte van baie min stukke tot 2000 stukke. Nog is’t het einde niet – daar is ook juwele, Sterling silwer hangertjies en oorbelle, kostuumjuwele en haarjuwele, ringe en armbande.

Daar is ook die oulikste ornamente soos geverfde houtlepels, muurbehangsels en klein skinkbordjies. So ook blikkies en houertjies en ornamentele houtkatte en uile. En gawe idees vir geskenke soos handgemaakte sepies, oorspronklike sleutelringe, bottels, Christelike kunsgoedjies, fotorame en ook Stilbaai en Jongensfontein aandenkings.

 

Busy Bee Geskenkwinkel

Fynbos Centre

Stilbaai

6674

Wyna Roestorff

Tel: 028 754 1808

Fax: 086 509 3871

Email us here