CJ Konstruksie / Construction

CJ Konstruksie / Construction Stilbaai

Home Building company in Still Bay constructing mostly private homes along and around the Garden Route. Bouers van hoofsaaklik privaat huise op, en in die omgewing van, die Tuinroete.

CJ Konstruksie / Construction started in 1994, thus have more than 20 years of experience in the home building industry. They will construct any size house from a small one-bed-roomed cottage to a 12+ bed-roomed mansion over multiple levels. Nothing too big or too small for these builders.

Their work includes the building of new houses as well as any extension, renovation or restoration of existing homes. Also carports, roofing of the patio, building of wooden decks, stairs and steel, aluminium or wooden railings. They do building, plastering, painting, tiling, electric wiring, built-in cupboards as well as flooring and roofing. Also plumbing and drain work, guttering, hanging doors, including garage doors.

Furthermore they do paving, stonework, cladding as well as the wall around the property complete with the necessary gates. They will also build you a fireplace inside your house or an interior or exterior braai. Their roofing includes thatch roofing, tiles and corrugated iron roofing as well as flat roofs and steep roofs.

Bouers in Stilbaai

CJ Konstruksie / Construction het meer as 20 jaar ondervinding in die boubedryf en bou nuwe huise sowel as doen aanbouings, verbeterings en restorasie van bestaande huise.

Hierdie boukontrakteurs bou van die kleinste een-slaapkamer huisie tot herehuise met meer as twaalf slaapkamers oor verskillende verdiepings. Hulle doen alle werk van die lê van fondamente tot pleistering, teëlwerk, verfwerk asook die hang van deure. So ook die elektriese bedrading, loodgieterswerk, ingeboude kaste, dakke en geutwerk. Ook die plaveiwerk en die bou van tuinmure en hekke asook klipwerk en bekleding van mure. In kort, hulle lewer jou huis kant en klaar vir jou af.

Daar is baie voorbeelde van hulle kwaliteit-bouwerk oral in Stilbaai, Jongensfontein en self so ver as Mosselbaai op die Tuinroete.

 

Christie de Kock

Tel: 028 754 2306

Cell: 082 416 3013

E mail: christiedekock@vodamail.co.za