Desmond Daries Boukontrakteur

Desmond Daries Boukontrakteur / Building Contractor Stilbaai

Builders is Still Bay for all construction of new houses as well as restoration of existing homes. Vir alle konstruksie van nuwe huise asook restourasie van bestaande huise in Stilbaai.

Desmond Daries Boukontrakteur is an experienced builder of new houses in Still Bay. As a contractor, Desmond and his team will of course build your house from digging the foundations to roofing and guttering. They will see to every little detail such as laying bricks, plastering, installing pipes and plumbing as well as electrical wiring. Also hanging doors, fitting windows, tiling floors and walls, painting as well as installing ceilings and built-in cupboards.

Furthermore they will take care of the building of the garden walls and gates. Also laying paving as well as installing garage doors and water tanks. They will also do restoration or extension on old houses as well as any loose building jobs you might need done.

He is in Still Bay, but also works in Jongensfontein.

Desmond Daries Boukontrakteur in Stilbaai

Desmond Daries is ‘n ervare bouer van nuwe huise in Stilbaai. As ‘n kontrakteur sal Desmond en sy span jou huis vir jou bou van die grawe van fondamente tot by die dak en geutwerk. Hy sal sorg vir elke besonderheid soos die messelwerk, pleisterwerk, installering van pype, loodgieterswerk asook elektriese bedrading. So ook hang hy deure, sit vensters is, teël vloere en mure, verf en installeer plafonne en ingeboude kaste.

Verder sorg hy vir die tuinmure en hekke, plaveisel en installering van motorhuisdeure en watertenks. So ook doen hy restourasiewerk en aanbouings aan ou geboue sowel as enige los bouwerk wat jy gedoen wil hê.

Hy is in Stilbaai, maar werk ook in Jongensfontein.

 

Cell: 079 497 7137

079 497 7140

Fax: 086 601 7224

E mail: deswel@easycoms.co.za