Die Handelshuis Riversdal,Hessequa Mans en Dames skoolklere.Sport & Buitelewe Huishoudelike ware.

Die Handelshuis

Die Handelshuis Riversdal, Hessequa Mans en Dames skoolklere. Sport & Buitelewe Huishoudelike ware.

Die Handelshuis

in Riversdale is thé One-Stop-Shop for Clothing, Household and Electrical Appliances, Sport and Outdoor Gear as well as Vodacom.

Visit Die Handelshuis in Riversdale in the Western Cape for all your clothing needs. We sell school clothes, men’s wear, ladies’ wear, handbags as well as shoes. We carry amongst other, brand names such as Jeep, Lizzard and Adidas. Complete your new outfit with make-up from our cosmetic section. Experience the clutter-free neatness of our shop.

You need not go any further for your bedroom as well as bathroom needs. We have it all here – bed linen, blankets, duvets, pillows and even bed lamps. For the bathroom of course, we stock a variety of towels of different sizes, face cloths and bath and toilet mats and more.

Ladies, don’t walk past the gifts, glassware as well as wool. All still under the same roof. For the Men, remember we sell rifle Ammunition, Gun ammunition and also hunting accessories.

Keep on strolling through the shop to find the electrical appliance you need. We have just the washing machine, tumble dryer, refrigerator and also deep freeze, kettle, iron or whatever it is you need and much more. Look further and you will spot the electronic appliances. Pick your TV, radio, DVD machine or Play-station or whatever takes your fancy.

Sports gear at Die Handelshuis

Wander a little further in Die Handelshuis to find our sport and outdoor section where you will find quality sportswear as well as sports gear. We carry brand names such as Billabong and Quiksilver, Jeep and Lizard. Buy yourself some fishing gear and start enjoying relaxing Saturday afternoons beside the fish waters. Or buy ammunition for your rifle before going on your next hunting trip.

Vodacom has a service station in Die Handelshuis where you can do your Vodacom business or in fact buy additional paraphernalia for your phone.

Our skilled, helpful as well as friendly staff are waiting for you…

Die Handelshuis in Riversdal

is dié Een-Stop-Winkel vir Klerasie, Huishoudelike- en Elektriese Toebehore. Verkoop Sporttoerusting en Buitelugtoerusting en het ‘n Vodacom winkel binne-in die Handelshuis.

Besoek Die Handelshuis in Riversdal in die Wes-Kaap vir al jou klerasiebehoeftes. Ons verkoop mansklere en so ook damesklere, skoolklere, handsakke en skoene. Ons dra onder andere handelsname soos Jeep, Lizzard en Adidas. Rond jou uitrusting af met grimering uit ons kosmetiekafdeling. Geniet die nie-beknoptheid van ons skoon winkel.

Jy hoef niks verder te gaan vir jou slaap- en badkamerbenodigdhede nie. Die Handelshuis het alles beskikbaar om jou slaapkamer op te kikker – bedlinne, komberse, so ook duvets, kussings en selfs bedlampies. Vir die badkamer is daar ‘n verskeidenheid handdoeke van verskillende groottes, waslappies en bad- en toiletmatjies en nog meer.

Moenie by die geskenke, glasware en groot verskeidenheid wol verbystap nie, dames. Alles nog steeds onder een dak.

Ons verkoop ook Jaggeweerammunisie sowel as pistool- en rewolwerammunisie, so ook jag bykomstighede.

Stap net verder deur die winkel vir jou elektriese toebehore. Ons het net die wasmasjien, tuimeldroër, yskas, vrieskas, ketel, yster of wat jy ookal benodig, en baie meer. Loer ook sommer na ons elektroniese toestelle waar jy ‘n TV’s of wel televisiestelle, radio, DVD-masjien of playstation ens kan koop.

49 Kerk Street ( Church Street )

Riversdale

6670

Johan & Lizette Crous

Tel: 028 713 2510

Fax: 028 713 3086

Email us here