Eden Park Gholfbaan / Golf Course Jongensfontein

Eden Park Gholfbaan / Golf Course

Eden Park Gholfbaan / Golf Course Jongensfontein

Eden Park Gholfbaan / Golf Course

The Eden Park Golf Course is in the beautiful coastal village and popular holiday destination of Jongensfontein. A few kilometres on from Still Bay in the Hessequa area, Western Cape.

This is a nine-hole course with four par-3 holes, and five par-4 holes, over a distance of ±2000m. The gradient of the course is level, thus easy to walk and to enjoy the game. It is not a Mashie golf course, so you will need your driving iron for long holes.

Furthermore, you do not have to be affiliated with a golf club and no booking is necessary. Likewise you can play any time between sunrise and sunset. Also dress in any clothes which are comfortable to you.

Bring your friends and come and enjoy a drink at the cash bar while admiring the beautiful view. (Please note – there are no credit card facilities)

Prices: R70 for adults and R50 for children for the first 9 holes. After that only half price for the next 9 holes (R35 for adults and R25 for children. Let the family join you for the walk.

The Eden Park Golf Course is open from 1 December until early in the year (Seasonal).

There is also the Eden Park 4×4 Sand Route which is an enjoyable experience for the whole family.

Gholfbaan in Jongensfontein

Die Eden Park Gholfbaan is in Jongensfontein, die mooi kusdorpie en gewilde vakansieplek naby Stilbaai.

Dis ‘n 9-putjie baan met vier syfer-3 putjies, en vyf syfer-4 putjies, oor ‘n afstand van ±2000m. Die baan is gelyk en maklik om te stap en die gholf te geniet. Dit is egter nie ‘n ‘Mashie’ baan nie, dus sal jy jou drywer vir lang gate benodig.

Dit is nie nodig om by ‘n gholfklub geaffilieer te wees nie en geen besprekings is nodig nie. Speel enige tyd van sonop tot sononder. Dra gerus klere wat vir jou gemaklik is. Bring jou vriende en familie saam en kom geniet ook ‘n drankie by die kontantkroeg met die pragtige uitsig. (Jammer – geen kredietkaartfasiliteite nie)

Pryse: R70 vir volwassenes en R50 vir kinders vir die eerste 9 putjies. Daarna halfprys vir die tweede 9 putjies. (R35 vir volwassenes en R25 vir kinders)

Oop van 1 Desember tot vroeg in die jaar. (Seisoengebonde)

Kyk ook uit vir die Eden Park 4×4 Sand Roete – heerlike pret vir die hele familie!

 

Eden Park Gholfbaan / Golf Course

Skakel gerus vir

André Sel: 072 155 4257

Eden Park Gholfbaan / Golf Course Jongensfontein

Eden Park Gholfbaan / Golf Course Jongensfontein