Elecol Electrical

Elecol Electrical

Elecol Electrical

Elecol Electrical – Still Bay

An electrical contractor for all electrical installations and maintenance as well as electrical fault finding and repairs 24/7.

Colin is a qualified electrician specialising in new house installations as well as the maintenance thereof. If you need rewiring of your property, he is of course your man. In addition he does electrical fault finding and can help with identifying any electrical problem as well as repairing it. So, call him for that annoying constant tripping problem.

He can help you install, repair or replace your home geyser as well as install or repair the stove. Likewise if you experience geyser problems, 24 hours help is only a phone call away. He will also help you or advise if you need extra lighting, e.g. outside lights in a dark spot.

Colin is also all for power saving and can help you to adjust your electricity use in such a way that you can save the maximum power. He also does pay-as-you-go conversions. Prepaid Electricity systems.

Elecol Electrical is known for their promptitude, diligence as well as persistence and reasonable pricing.

He works in the Still Bay/Jongensfontein area in Hessequa, in the Western Cape.

Elecol Elektries Stilbaai

Colin is ‘n elektriese kontrakteur of Elektrisiën en doen elektriese installasies en onderhoud sowel as elektriese foutopsporing en herstel 24/7. Nood Elektrisiën in Stilbaai en Jongensfontein enige tyd dag en nag.

Hy is ‘n gekwalifiseerde elektrisiën wat spesialiseer in nuwe-huis-installerings en die onderhoud daarvan. So ook herbedrading van bestaande geboue. Verder doen hy ook elektriese probleem- of foutopsporing en elektriese herstel werk. As die krag aanhoudend uitskop, kontak hom – hy is 24-uur beskikbaar.

Colin kan jou help jou geyserprobleme of om jou huis se geyser te herstel en installeer. Of natuurlik te herstel of te vervang en so ook die stoof en alle huishoudelike elektriese toestelle. As jy hulp met beligting benodig, is Colin jou antwoord. Hy kan jou ook help met jou kragbesparingsplanne asook jou oorskakeling na betaal-soos-jy-gebruik. “Prepaid” elektrisiteits toestelle.

Elecol Electrical is bekend vir hulle vaardigheid, ywer en deursettingsvermoë asook redelike beprysing.

Hy werk in die Stilbaai en Jongensfontein gebied in Hessequa in die Wes-Kaap.

 

Colin Boonzaaier

Cell: 083 313 4233

Email us here