Exclusive Stays Home Management in Stilbaai

Exclusive Stays Home Maintanance & Home improvements

Exclusive Stays Home Management in Stilbaai

Home maintenance and improvements, building and renovations, handyman, gardening and domestic cleaning services. Exclusive Stays Home management in Still Bay and Jongensfontein, two picturesque coastal towns in close proximity along the Garden Route. Corrie has more than 10 years of experience working alongside seasoned builders picking up his multi-tradesman skills. He is a self-motivated person fully equipped to offer his services of general maintenance and repairs inside as well as outside the house.

Still Bay and Jongensfontein as popular holiday destinations and retirement locations have a lot of holiday houses which stand vacant for long periods during the year. These properties need a constant watchful eye to detect any sign of neglect as well as someone to keep the yard clean and neat. Exclusive Stays Home Management offers to do exactly that.

Exclusive Stays Home Management Services

Maintenance and Handyman Services

Exclusive Stays Home Management specialises in home maintenance tasks such as fixing faulty electrical fixtures and handling plumbing or leakage problems. Corrie is skilled in a wide range of jobs in and around the house. These include trade skills such as fixing cracks in walls, repair damaged floors, as well as ceilings and cupboards. Also broken windows, stuck doors, lock changes, gate problems, tap leaks and broken toilets, etc.

Since Still Bay is a popular retirement village, there are many elderly people still living in their own homes. For many of those even changing a light bulb is a huge challenge because they cannot safely use a stepladder any more. Corrie is willing to undertake even the smallest job to assist someone in need.

One of the services Exclusive Stays offers, is to let property on behalf of the owner. The owner can contract them to also maintain the property for them. This could include garden services and/or house-cleaning services.

Building and Renovations

Having worked in the building industry for more than a decade, Corrie also accepts building and renovation jobs. These jobs typically include general building work and alterations to existing houses. He does paving jobs, tiling of walls as well as floors, ceilings, carpentry work, and painting, in short all sorts of building related jobs.

Gardening Services

Part of the maintenance of a house, is maintaining the garden. Some people love this while others hate gardening work, or are simply not physically able to tend to the garden anymore. Let Corrie keep the exterior of your house clean and neat by mowing the lawn and weeding the flowerbeds. He will also take care of removing the garden refuge afterwards.

Talk to him about regularly tending to the garden of your holiday home while you are not in residence. You do not want snakes and rodents to start nesting in the tall grass. You also do not want your home to look uninhabited even if it is.

Domestic Cleaning Services

Another house management service Exclusive Stays Home Management offers, is a house-cleaning service. They can either clean your house regularly, or do a once off overall cleaning of the house when you need it. During house-cleaning they will take care of the interior of the house doing typical household chores. They will vacuum the carpets, sweep and wash the floors, dust as well as wash the windows.

You might want to arrange with them to clean your holiday home either regularly, or just before you are due to arrive for a holiday. If someone regularly opens your house and cleans every room, chances are remote that some kind of advanced pest problem will meet you on arrival.

If you have a holiday home in Still Bay or Jongensfontein you should seriously consider contacting Exclusive Stays Home Management.

Exclusive Stays Home Management – Instandhouding van Eiendomme in Stilbaai

Huisinstandhouding en -verbeterings, bouwerk en opknapping, nutsman, tuindienste en skoonmaakdienste is wat Exclusive Stays aanbied. Hulle werk in Stilbaai en Jongensfontein, twee prentjiemooi kusdorpies in die Wes-Kaap op die net so mooi Tuinroete. Hierdie twee dorpies is gewilde vakansieplekke, so daar is baie vakansiehuise wat vir lang tye leeg staan en verwaarloos.

Veral by die see is dit nodig om iemand te hê wat jou eiendom kan instandhou en die erf skoonhou. So nie, lyk dit verwaarloos en verkondig dit die afwesigheid van inwoners aan opportunistiese rondlopers. Corrie bied aan om presies dit vir jou te doen en sommer ook enige herstelwerk ook namens jou te hanteer.

Dienste

Instandhouding en Nutsmansdiens

Hierdie besigheid spesialiseer in huisonderhoudstake soos die herstel van foutiewe elektriese installasies en loodgieterverwante probleme. Corrie is baie bedrewe in en om die huis en kan enigiets herstel soos krake in mure, beskadigde vloere, kaste en plafonne. Ook gebreekte vensters, deure wat vashaak, slotvervangings, hekprobleme, kraanlekke, gebreekte toilette, en so meer.

Stilbaai is ‘n gewilde aftreeplek, so daar is baie bejaarde persone wat steeds in hulle eie huise woon. Vir sommige van hulle is selfs die omruil van ‘n gloeilamp ‘n groot probleem. Vra vir Corrie, hy help graag selfs met die kleinste taak.

Exclusive Stays sal ook jou eiendom namens jou verhuur. Jy kan hulle kontrakteer om na jou eiendom om te sien, die tuin skoon te hou en so ook die huis skoon te maak.

Bouwerk en Opnapping van Geboue

Corrie het meer as ‘n dekade in die boubedryf gewerk, so hy aanvaar ook bouwerk en opknappingswerk aan geboue. Hierdie projekte sluit tipies in algemene bouwerk en aanbouings of veranderings aan bestaande huise. Hy doen alles soos plaveerwerk, teël van mure en vloere, plafonne, houtwerk, kaste en verfwerk, in kort, alle bouverwante take.

Tuindienste

Deel van die onderhoud van ‘n huis, is die versorging van die tuin. So baie huiseienaars het nie tyd hiervoor nie of hulle liggaamskragte laat dit nie meer toe nie. Dis egter baie noodsaaklik om jou erf netjies te hou om verskillende redes waarvan een is dat slange en muise in ‘n onversorgde tuin kan nesmaak. Corrie bied aan om jou tuin te versorg deur die gras te sny en die beddings te skoffel en so ook om die vuilgoed weg te ry.

Huisskoonmaakdienste

Hulle bied ook ‘n skoonmaakdiens van huise aan wat hulle op gereelde basis of as eenmalige skoonmaak kan doen. Dit sluit in die tipiese huisskoonmaaktake soos die suig van matte, vee en was van vloere, afstof en was van vensters. Jy kan ook met hulle reël om jou vakansiehuis skoon te hou en so verhoed dat daar in jou afwesigheid peste uitbroei en handuitruk voordat dit ontdek word.

Corrie Regtien

Cell: 082 359 1103

Adel von Maltitz

Cell: 082 590 8898

Email us here