Hi Way Bande / Hi Way Tyres

Hi Way Bande – Hi Way Tyres

"<yoastmark

Hi Way Bande

Hi Way Bande/Tyres for wheel balancing, wheel alignment and the fixing of punctures. We supply and fit mags and alloy rims. If you need a towbar, batteries or exhaust you have come to the right place. We stock quality brands like Bosal, Tuffex, BTM, Bosch, Raylite and Exide.

Hi Way Tyres is your one stop tyre shop for  all your wheel and tyre needs. We provide assistance with your wheel balancing and  wheel alignment. Let us help you when your tyres has an punctures. We have branches in the towns of Ladysmith, Swellendam and also Heidelberg, Albertinia, Oudtshoorn and with our head office in Riversdale. We are well known for our service and prices. Hi Way Tyres is the sole provider of Dunlop motorbike tyres in the Southern Cape.

Hi Way Bande Riversdal en die hele Hessequa doen wielsporing of wielbalansering en herstel bande. Met takke in Riversdal, Albertinia, Ladismith, Heidelberg, Oudtshoorn en Swellendam. Jou een stop bandewinkel. Enigste verskaffer van Dunlop motorfietsbande in die Suid-Kaap.

 

Welkom by die Hi Way Groep

Hi Way  streef daarna om vir jou meer te gee – groter waarde, groter verskeidenheid produkte en die beste diens. Ons bedieningsgebied strek van Swellendam, Riversdal, Heidelberg, Albertinia, Ladismith tot en met Oudtshoorn.

Kwaliteit is vir ons belangriker as kwantiteit en daarom hou ons verskeie handelsname aan soos Michelin, Pirelli, Continental, Bridgestone, Dunlop, Goodyear, Firestone, Yokohama, BF Goodrich, Cooper Tyres ens. vir bande en ook Raylite en Exide vir batterye. Sien meer onder produkte.

Jou veiligheid is vir ons belangrik! Hou jou en jou gesin veilig deur gereeld vir ‘n gratis ondersoek van u voertuig te gaan by die naaste tak aan jou. Verleng die gebruik van die band deur dit elke 8000 – 10 000km te roteer, balanseer en die wielsporing na te gaan. Vir professionele advies besoek vandag nog jou naaste Hi Way Bande -tak! Sien meer onder Takke.

Volg ons gerus op sosiale media om op hoogte te bly van die nuutste winskopies en promosies.
Ons het jou bande!!!

HiWay Bande se Amptelike Webtuiste

• Besonderhede van takke

Riversdal

  • Noel Fourie
  • Sel: 082 412 0594
  • Tel: 028 713 2211
  • Faks: 086 552 8335
  • Kerkstraat 16, Riversdal, 6670
  • E pos: riversdal@hiway.co.za

Heidelberg

  • Jacques Snyman
  • Sel: 082 494 4471
  • Tel: 028 7222 333
  • Faks: 086 552 8125
  • Eksteenstraat 24A, Heidelberg, 6665
  • E pos: heidelberg@hiway.co.za

Swellendam

  • Billy Arpin
  • Sel: 082 410 4391
  • Tel: 028 514 3798
  • Faks: 086 552 8127
  • Somersetstraat 60, Swellendam, 6740
  • E pos: swellendam@hiway.co.za

Ladismith

  • Dietrich Schultz
  • Sel: 082 413 2698
  • Tel: 028 551 1199
  • Faks: 086 552 8130
  • Suidstraat 7, Ladismith, 6655
  • E pos: ladismith@hiway.co.za

Oudtshoorn

  • Amour Nel
  • Sel: 083 704 9513
  • Tel: 044 272 8333
  • Faks: 086 552 9404
  • Gholfstraat 7, Oudtshoorn, 6620
  • E pos: oudtshoorn@hiway.co.za

Albertinia

  • Frans de Jager
  • Sel: 083 708 1855
  • Tel: 028 735 2586
  • Faks: 086 552 6372
  • Nywerheidslaan 10, Albertinia, 6695
  • E pos: albertinia@hiway.co.za

Vishoek

  • Tel: 021 782 1639
  • Nood Nommer: 060 640 8354
  • Hoofweg 39, Vishoek, 7975
  • E pos: info.sq@hiway.co.za

Hoofkantoor

  • Tel: 028 713 1372
  • Faks: 028 713 4123
  • E pos: admin@hiway.com

Besigheidsure
o Alle takke is oop Maandag – Vrydag van 07:30 tot 17:00 en Saterdae van 08:00 tot 12:00
o Hoofkantoor is slegs oop Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 17:00.

• Produkte/Dienste beskikbaar

o Bande/Tyres

Die band is die enigste kontak tussen jou en die pad, daarom is dit belangrik om te belê in goeie bande. Die vier hooffunksies van bande is:
• om jou kar te ondersteun
• die skok van die pad te absorbeer
• rem en vastrap kragte oor te dra
• die bandhoek-stuur die voertuig te verander

o Motorfietsbande

Hi Way Bande is die enigste verskaffers van Dunlop motorfietsbande in die Suid-Kaap. Ook Yokohama, General Tire, Good Year, Bridgestone, Continental, Cooper Tyres, Sumitomo Tyres, Michelin, BF Goodrich, Pirelli, Firestone, Falken, Maxxis, Nankang en heelwat ander handelsname!

o Wiel balansering/Wheel balancing

Wanneer die band op die velling gemonteer word, is dit belangrik dat dit eers gebalanseer moet word. Gedurende die balansering van die wiel word die korrekte gewigte toegevoeg sodat die wiel nie ongebalanseerd draai nie. Sodra u oormatige vibrasie waarneem, besoek gerus u naaste Hi Way Bande vir die nagaan van u wielbalansering. Dit verminder slytasie op die voertuig se onderstel en stuurmeganisme. Die band hou ook langer en verskaf beter reisgenot.

o Wielsporing/Wheel alignment

o Vellings/Mags & Alloy Wheels

 A-Line
 SSW

o Sleepstange/Tow bars

 Bosal
 BTM

o Uitlaatstelsels/Exhausts

 Bosal
 Tuffex

o Batterye/Batteries

 Daar is ‘n twee jaar waarborg op meeste van die batterye wat ons voorsien. Swaardiens en “deep cycle” batterye het net een jaar waarborg, motorfietsbatterye slegs ses maande.
• Raylite
• Exide

o Ruitveërs/Wiper blades

 Daar is ‘n een jaar waarborg op die ruitveërs wat ons verskaf.
• Bosch

o Suspensie/Suspension

 Skokbrekers/Shocks

Verweerde skokbrekers is nie iets wat met die blote oog gesien kan word nie – dit word wel gevoel. Let op na die volgende tekens:

– Vibrasies op die stuurwiel
– Voertuig neus-duik wanneer daar gerem word
– Kaal kolle op bande
– Voertuig trek oormatig skeef wanneer wind veral van die sykant af waai
– Oormatige bons op rowwe oppervlaktes
– Olie sypel uit die skokbrekers

Daar is drie jaar waarborg op die skokbrekers wat ons verskaf.
• Monroe
• Gabriel

o Remme / Brakes:

• Ferodo
• Safeline
• ATE
• Motopart