Julie se Baai Stilbaai Camping

Julie se Baai

Julie se Baai Camping

Stilbaai bied hierdie geleentheid vir ons studente en jongklomp om teen ‘n belaglike goedkoop bedrag van R35 -R40 p/p per dag te kan kamp in die pragtige Stilbaai. Ja, net R35 /R40

Alhoewel die geriewe nie so goed is nie is jy by die see op vakansie teen die billikste prys ooit. Daar is storte (Koud) en badkamer geriewe en dit is al wat ‘n avontuurlustige student nodig het.

Stort area word wel privaat afgeskort en toegemaak vir gebruik. Onthou die Touchies die 26 ste Desember, maak ‘n week daarvan en kom geniet die grootste touchies en grootste biertent (Partytjie) in die wêreld.

Bel en bespreek om teleurstelling te voorkom.
Frans: 082 431 6462
Eddie: 084 264 6025
Indien geen antwoord skakel Stilbaai Munisipale kantoor.

028 713 8000

 Rates:  R35 to 40P/P  per night

Category: Camping

Booking Enquiry

4 + 4 = ?

Julie se Baai Stilbaai

Julie se Baai Stilbaai