Kunsuitstalling

Kunsuitstalling-Art Exhibition

Kunsuitstalling

Kunsuitstalling-Art Exhibition

Drie kunstenaars van Hermanus, Stilbaai en Jongensfontein gaan vanaf 16 tot 22 Desember 2017  Trix se Ateljee in Jongensfontein omskep in ‘n kunsgallery.

Kunswerke in verskillende media word uitgestal. Beeldhouwerk, eksklusiewe keramiek produkte en handige geskenke, skilderye in olieverf, waterverf, pen en ink sal ook uitgestal word.

Kom kyk waarom van hierdie kunstenaars se kunswerke reeds in Europa, asook hier op eie bodem pronk.

Ons sien daarna uit om jou met ‘n glasie in die hand te verwelkom! Dus, kom verryk jou siel met pragtige kunswerke.

Meet three artists from Hermanus, Still Bay and Jongensfontein in Trix’s studio from 16 to 22 December 2017. Moreover, see why some of their art can already be seen in Europe…

Peruse the art exhibition in different media like sculpture, unique ceramic products as well as paintings in oil, water-colour, and pen and ink, and handy gifts.

Trixie Krumm – 082 893 9911
Retha Perry – 072 548 4811
Ria Holliday – 084 549 0617

Kunsuitstalling-Art Exhibition

Daagliks/Daily: 10h00 – 17h00

Plek / Place: Strandstr 52
Jongensfontein

Western Cape, Hessequa region