Lilliput Restaurant & Coffee Shop

Lilliput Coffee Shop and Restaurant

Lilliput Restaurant & Coffee Shop

Lilliput Coffee Shop and Restaurant Stilbaai

This charming Coffee Shop and Restaurant with a faint trace of the ‘olde worlde’ is situated in the Duine Mall opposite to the well-known Pakketmoles. In Still Bay West, an equally charming coastal town and popular holiday destination in the Western Cape, along the Garden Route. Lilliput is known for its perfect coffee, flavoursome breakfasts and light lunches, prepared with care and exquisitely served.

This Coffee Shop is the place to eat out for families and friends, couples and individuals, business meetings as well as special occasions. Being a licensed establishment, guests can also enjoy a glass of wine with their food. They prepare all their food from the freshest ingredients and also bake their own breads, cakes and desserts in their kitchen.

Although Lilliput offers wonderful coffee and sweets, breakfast, light lunches, quick meals and takeaways, they also offer dinner by arrangement. Likewise they arrange small functions. There is indoor seating as well as outdoor seating available for those preferring to sit outside.

Food at Lilliput Coffee Shop and Restaurant Still Bay

Enjoy your breakfast or lunch al fresco style – outside in the fresh air.

For breakfast they offer various delectable choices from traditional breakfasts served in creative ways, to different other dishes, including vegetarian. They serve crumpets with bacon and syrup, omelettes with different fillings, French toast, muesli with yogurt as well as croissants. Also toasted sandwiches made from different types of bread with a variety of fillings as well as open sandwiches with various creative toppings, etc. They bake all their bread in their kitchen.

Lilliput also offers lip-licking good light lunches which they prepare from only the freshest ingredients using their own recipes. You can choose from a variety of delicious dishes such as wraps with mouthwatering fillings and various pasta dishes. Also salads, pies, fish cakes, quiches, stuffed pancakes, chicken schnitzel, roasted veggies on ciabatta, as well as a variety of burgers, etc.

Dinner is served on appointment to guests over the age of 12 years old. The menu, which can be perused on their facebook page, offers two mains to choose from. A starter of their choice is included as well as a dessert of your choice. Since the menu changes weekly, you might want to consult their facebook page.

Sweet Things at Lilliput Coffee Shop and Restaurant

A Coffee Shop has to offer sweet things and Lilliput is no exception. There is a coffee bar with delicious coffees as well as handmade Belgium chocolates. You can book for pairing which includes coffee and chocolates. Find out more about this from the shop itself.

Furthermore they offer an assortment of freshly baked cakes and desserts all prepared and baked in the Lilliput kitchen. You can enjoy any of their sweet treats such lemon meringue, chocolate cake, carrot cake and cheesecake. Also scones, cupcakes, apple-pie as well as waffles with ice cream or ice cream with chocolate sauce, and a lot more.

Drinks at Lilliput Restaurant & Coffee Shop

For hot drinks they serve their special coffee and coffee types, such as espresso, Americano, latte and cappuccino, etc. Furthermore they serve tea and Chai tea as well as hot chocolate, and more.

Their cold drinks include fruit juices, smoothies, soda floats, ice-tea, fruit shakes, milkshakes, etc.

Since they have a license to serve alcohol, they also offer beers and ciders, as well as wine, cocktails and other drinks. You are also allowed to bring your own wine without a corkage fee.

Catering by Lilliput Restaurant & Coffee Shop

They make the most delicious looking and appetising platters – veggie platters, savoury platters, sweetened pastries and other bite size confectionery, all prepared in their own kitchen. This is the place to handle your special function, birthday or any other celebration or event.

Furthermore they prepare mouthwatering meals on order for you to take away and enjoy at home with your family or some friends.

More About Lilliput Restaurant & Coffee Shop

  • Catering and Functions
  • Child friendly
  • Cook delicious meals on order to take home
  • Credit card facilities available – MasterCard, American Express, Visa
  • Indoor as well as outdoor seating
  • Informal dress
  • Licensed
  • Small functions
  • Street parking
  • Takeaways
  • Vegetarian food available
  • Wheelchair friendly
  • Free Wi-Fi Coffee Shop in Stilbaai

Lilliput Koffiewinkel en Restaurant in Stilbaai

Hierdie bekoorlike Koffiewinkel en Restaurant met so ‘n sweempie ou-wêreldsheid is in die Duine-Mall regoor Pakketmoles. Lilliput is bekend vir sy perfekte koffie, smaakvolle ontbyte en ligte middagetes, voorberei met sorg en so keurig as moontlik voorgesit.

Dit is die uiteetplek vir gesinne, families en vriende, paartjies en individue, besigheidsmense en so ook spesiale geleenthede. Hulle het ook ‘n dranklisensie, so gaste kan ‘n glasie wyn of bier saam met hulle kos geniet. Vir hulle kos gebruik hulle slegs die varsste bestanddele en hulle bak ook hulle eie brood, koeke en so ook ander soetigheid.

Verder bied hulle ook bespreekte aandetes aan en so ook klein onthale. Daar is sitplek binne die winkel asook buite in die vars lug.

Kos by Lilliput  Koffiewinkel en Restaurant 

Geniet jou ontbyt of middagete al frescostyl – buite in die vars lug.

Vir ontbyt het hulle ‘n verskeidenheid heerlike keuses van die tradisionele ontbyte op kreatiewe maniere aangebied, tot verskillende ander watertanddisse. Daar is plaatkoekies met spek en stroop, omelette met verskillende vulsels, Franse roosterbrood, muesli met yoghurt en so ook croissants. Ook geroosterde toebroodjies van verskillende soorte brood met ‘n verskeidenheid van vulsels en oop broodjies met baie kreatiewe kombinasies bo-op. Al hulle brood word vars in hulle kombuis gebak.

Lilliput voorsien ook liplek-lekker middagetes wat hulle berei met vars bestanddele en so ook volgens hulle eie resepte. Jy kan kies tussen disse soos verskillende soorte pastas, wraps met heerlike vulsels en so ook slaaie. Ook pasteie, viskoekies, soutterte, gevulde pannekoek, hoender schnitzel, geroosterde groente op ciabatta, verskillende burgers en so aan.

Aandetes word op bespreking aangebied vir gaste ouer as 12 jaar. Die spyskaart bied twee hoofdisse aan waaruit gekies kan word. Die voorgereg word voorsien maar die nagereg kan jy self kies. So ook verander die spyskaart weekliks en dit kan op hulle facebook bladsy gesien word.

Soetgoedjies by Lilliput Restaurant en Koffiewinkel

‘n Koffiewinkel moet soetigheidjies aanbied en Lilliput is daar geen uitsondering nie. Daar is ‘n koffietoonbank met heerlike koffie en so ook handgemaakte Belgiese sjokolades. Jy kan bespreek vir ‘n proe-sessie wat dan koffie en sjokolades insluit. Vind meer hieroor uit by die winkel self.

So ook bied hulle ‘n verskeidenhied vasgebakte koeke en nageregte wat alles in die Lilliputkombuis voorberei en gebak is. Daar is soet bederwe soos suurlemoen-meringue, sjokoladekoek, wortelkoek, kaaskoek en kolwyntjies. So ook botterbroodjies, appeltert, wafels met roomys, roomys met sjokolade sous en so baie meer.

Drinkgoed by Lilliput Restaurant en Koffiewinkel

Vir warm drankies bedien hulle hulle spesiale koffie en koffietipes soos espresso, Americano, latte, cappuccino, en so meer. Verder bedien hulle ook tee en Chai tee, warm sjokolade en so meer.

Hulle bedien ook koue drankies soos vrugtesappe, gaskoeldranke, ystee, melkskommels, vrugteskommels en so ook smoothies, ens.

Aangesien hulle ‘n dranklisensie het, bedien hulle ook bier en appelwyn, wyn, skemerkelkies en so ook ander drankies. Jy mag jou eie wyn saambring sonder die betaling van kurkgeld.

Spyseniering deur Lilliput Restaurant en Koffiewinkel

Hulle maak die aanloklikste borde vir funksies soos groenteborde, southappieborde en so ook soethappieborde wat alles in hulle eie kombuis voorberei word.

Op bestelling kook hulle maaltye wtg weggeneem kan word na die plek waar die klein funksie of onthaal plaasvind.

Meer Oor Lilliput Koffiewinkel en Restaurant 

  • Binnesitplek en so ook buitelugsitplek geriewe
  • Doen spyseniering
  • Gelisensieerd
  • Informele kleredrag
  • Kindervriendelik
  • Klein funksies en onthale in Stilbaai
  • Kook maaltye op bestelling om huis toe te neem
  • Kredietkaartfasiliteite – MasterCard, American Express en so ook Visa
  • Rolstoelvriendelik
  • Straatparkering
  • Vegetariërvriendelik
  • Wegneemetes
  • Gratis Wi-Fi Koffiewinkel

Lilliput Coffee Shop & Restaurant

Duine Mall

C/O Voortrekker Str and Keurboom Str

Stilbaai

6674

Magda Niemand

Tel: 028 754 3933

or

Tel: 028 754 2605

Fax: 028 754 2605