Marina Stadler Arts & Crafts GR&KK

Marina Stadler

Marina Stadler Arts & Crafts GR&KK

MARINA STADLER Artist in Still Bay / Kunstenaar in Stilbaai

“I do not see myself as one person, as I am so many ‘beings’. I could have been a hippy, or a glamorous movie star or whatever, but I chose to be a mom, a daughter, a career woman, a friend, a granny ….. For so many years I lived these lives, but finally I’m also giving the artist in me a chance. Being able to capture a moment in time is exciting. Starting with a flat white surface, wondering what the end result will be – and then the final touches. It gives me so much joy to be able to create something and I thank my Creator for the gift of being able to express myself in paint.”

Marina Stadler is gebore in Zambië, getoë in die Vrystaat en grootmens geword in Klerksdorp. Verhuis 1994 na Stilbaai waar die skildergogga byt en ek sedert die beginjare suksesvol deelgeneem het aan verskeie uitstallings in Stilbaai.
Ek vind dat ek ‘stories’ vertel en dat emosies en gevoelens wat ek moeilik in woorde kan uitdruk, dikwels in my werk deurskemer. Daarom dalk dat mense en figure vir my ‘n uitdaging bied en ek soveel satisfaksie daaruit put as ek ‘n oomblik in tyd kon vasvang en weergee.

The road followed.

1994 – 2000 Klasse by Dorothy Schmidt – hoofsaaklik sketswerk en waterverf.
1995 – 1999 Jaarlikse groepuitstallings in Gemeenskapsaal
2008 – 2011 Klasse by Kassie van Noordwyk – hoofsaaklik olie
2008 – Groepuitstalling – Kassie van Noordwyk
2009 – Mede-stigter van Stilbaai Kunsvereniging
Groepuitstalling – Palinggatsaal
Werkwinkel – Bob McKenzie (x210
2010 – Kursus – Sonja Margerison
Groepuitstalling – Stilbaai Kunsvereniging
Groepuitstalling – Kassie van Noordwyk
Permanente uitstalling – Kiewiet Eiendomme
Groepuitstalling – Strijdom gallery, George
Groepuitstalling – Art Studio
2011 – Werkwinkel – Angela Eidelman
Groepuitstalling – Stilbaai Kunsvereniging
Groepuitstalling – Art Studio saam met Louis Hiemstra, Erika Prinsloo en Mariaan Smit

Marina Stadler
Sel: 083 540 6004