May Transport Knysna

May Transport

May Transport Knysna

May Transport Knysna

Registered and licensed transportation business offering shuttle services, airport transfers, day trips as well as inter-town trips. Transporting organised groups, tourists, scholars, late night party goers, etc. in safety and comfort to their destination of choice. This travelling, tourism and transportation business is stationed in the picturesque Knysna in the Western Cape, South Africa. But they also offer their transportation services all over the Garden Route & Klein Karoo area, as well as longer distances.

May Transport’s neat white minibuses as well as its somewhat larger midibus with the zebra on the side are for business travelling and leisure travelling alike. You have a choice between a 13 seater or 16 seater Quantum minibus as well as a 20 seater midibus. (A midibus is larger than the traditional minibus, but smaller than a full-size bus.)

May Transport Services

Xolela May focusses on:

  • Chartered shuttle services such as airport transfers, dropping off as well as picking up passengers; dropping off or picking up scholars at school and people at work; driving passengers to town and back, etc.
  • Organised groups of people such as school groups, church groups, staff groups attending an outing at a distant destination. Like the beach or a game lodge or a sporting event
  • Tours to less known destinations in townships; day tours and excursions in the area, such as visiting wine farms for wine tasting; or in fact, any other place of interest. Of course, knowing the area well, they can provide captivating road trips along the Garden Route and Klein Karoo area
  • They also offer a reliable and affordable town-to-town, or inter-town shuttle service when you need it
  • You can also charter them for a long distance trip or tour of your choice for a tour-group or business group
  • A very important service is their night transport service from restaurants, entertainment as well as festivals. Also bars, night clubs and parties, in short any place where people have been drinking. May Transport will see you home safely

Valuable Information About May Transport

  • Small fleet of comfortable small buses legally registered with the necessary papers and permits to transport people
  • One 13 seater Quantum minibus, one 16 seater Quantum minibus as well as one 20 seater midibus
  • Drivers are experienced and carry legal licenses
  • Fully roadworthy as well as legally licensed vehicles
  • Safe, reliable as well as affordable passenger transport services

May Transport vir Vervoer in Knysna en Omgewing

Geregistreerde en gelisensieerde vervoerbesigheid wat pendeldienste, lughawevervoer en so ook tussen-dorpse reise aanbied. Hulle vervoer georganiseerde groepe, toeriste, skoliere, laatnag partytjiegangers, ens. in veiligheid en gemak na die bestemming van hulle keuse. Hierdie reis-, toerisme- en so ook vervoerbesigheid is in Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Hulle bied egter hulle vervoerdienste aan oor die hele Tuinroete en Klein Karoo, asook langer distansies indien so versoek.

May Transport se netjiese wit minibussies en so ook ietwat groter midibus met die kwagga op die sy word aangebied vir besigheidsritte en so ook ritte vir ontspanning. Jy het ‘n keuse tussen ‘n 13 sitplek of 16 sitplek Quantum minibus en so ook ‘n 20 sitplek midibus. (‘n Midibus is groter as die tradisionele minibus, maar kleiner as ‘n volgrootte bus.)

May Transport Dienste

Xolela May fokus op:

  • Gehuurde pendeldienste soos vervoer van en na die lughawe, so ook skoolkinders van en na hulle skole en werkende persone na hulle werksplekke
  • Georganiseerde groepe soos skoolgroepe, kerkgroepe of personeelgoepe wat vervoer moet word na ‘n spesifieke bestemming
  • Toere na minder bekende plekke in townships en so ook dagtoere in die omgewing soos na wynplase om wyn te proe. Hulle ken die omgewing goed en kan so interessante toere doen in die Tuinroetegebied
  • So bied hulle ook ‘n betroubare en bekostigbare pendeldiens tussen dorpe
  • Jy kan ook ‘n langafstandreis van jou keuse by hulle bespreek vir toergroepe en so ook besigheidsgroepe
  • ‘n Baie belangrike diens wat hulle aanbied is ‘n nagvervoerdiens. Dit is bedoel om persone wat by enige kuierplek is waar gedrink word, veilig en gemaklik by die huis te besorg

Waardevolle Inligting oor May Transport

  • ‘n Spannetjie gemaklike bussies, wettiglik geregistreer en met die nodige papiere en so ook permitte om mense te mag vervoer
  • Een 13 sitplek Quantum minibus, een 16 sitplek Quantum minibus en so ook een 20 sitplek midibus
  • Ervare bestuurders met wettige bestuurderslisensies
  • Ten volle padwaardige en so ook wettig gelisensieerde voertuie
  • Veilige, betroubare en so ook bekostigbare passasiersvervoerdiens

Xolela MayMay Transport Xolela May

Cell: 060 526 9355

1281 Dassie Street

Hornlee

Knysna