Oppi Plaas Padstal

Oppi Plaas Padstal

Oppi Plaas Padstal is popular for its light meals and snacks, jams, biltong, gifts as well as popular wine from the Jakkalsvlei Private Cellar.

This charming farm stall sits on the N2 between Albertinia and Riversdale, but a short way east from the R305 Still Bay turn-off with the cute little boat.

Pull off and take a rest while enjoying our famous pancakes or maybe a breakfast. Or rather home-made pies and chips or toasted sandwiches on the shaded stoep or at the picnic spot. Browse through the locally handmade gifts as well as gifts of well known brands for all ages and genders.

The braai area and shaded stoep area at Oppi Plaas Padstal of course offers a delightful venue for informal functions. Such as birthday parties, kids parties, kitchen teas and baby showers with the impressive Langeberg in the backdrop.

After all Oppi Plaas Padstal is open everyday between 08:00-17:00.

Besoek die Padstal

Oppi Plaas Padstal is bekend vir sy ligte maaltye, geskenke en konfyte. So ook biltong, en gewilde wyn uit die Jakkalsvlei Privaat Kelder.

Hierdie bekoorlike plaasstal sit langs die N2 tussen Albertinia en Riversdal. Slegs ‘n klein entjie oos van die R305 Stilbaai-afdraai met die oulike klein bootjie.

Trek gerus af en ontspan ‘n bietjie terwyl jy aan ons beroemde pannekoeke smul. Of ‘n lekker ontbyt of tuisgebakte pastei en skyfies of ‘n geroosterde toebroodjie nuttig op die stoep of by die piekniekplek. Snuffel deur die plaaslik-handgemaakte geskenke asook bekende handelsmerkitems vir oud en jonk en beide geslagte.

Die braai-area en stoep by Oppi Plaas Padstal bied ‘n genotvolle kuierplek vir informele funksies soos verjaarsdagpartytjies. So ook kinderpartytjies, kombuistee’s en ooievaarspartytjies met die indrukwekkende Langeberg in die agtergrond.

Oppi Plaas Padstal is elke dag oop tussen 08:00-17:00.

Cell: 072 729 9286

Cell: 082 638 7623