Putstop Petrolstasie & Geriefswinkel

Put Stop Service Station & Farm stall

Putstop Petrolstasie & Geriefswinkel

Put Stop Service Station & Farm Stall

Put Stop Service Station & Farm Stall for Petrol, Diesel, Clean Restrooms, 24/7 Convenience Store, Fire wood, Biltong, Dried Sausage (Wors) and a lot more.

Droëvlakte or Put Stop Service Station & Farm stall sits right beside the road to Still Bay in the Hessequa area in the middle of Droëvlakte on the left side as you drive towards Still Bay. This conveniently placed Petrol Service Station offers 24/7 petrol, diesel and oil for the vehicle.  Clean restrooms where you can freshen up before hitting the home stretch or leaving Stilbaai.

This Stilbaai Petrol station & Farm stall also has a convenience shop or cafe which is open 24/7 where you can buy the usual stuff as well as airtime for your cell phone and ice. They sport a Chaywa coffee vending machine where you can buy a lovely cup of coffee. They sell the best biltong and dried sausage (wors) in the area.  Dry wood for your braai or hearth fire.

Sharing floor space with the convenience shop, is the farm stall where they are displaying antiques and furniture for sale. Fridays are braai days at the farm stall. Pull off and relax while you feast on a deliciously roasted fresh boerewors roll, or two, or three…

Put Stop Diensstasie & Padstal

vir Petrol, Diesel, Skoon Kleedkamers, 24/7 Geriefswinkel, Braaihout, Biltong, Droëwors en nog heelwat meer.

Put Stop Diensstasie & Padstal sit reg langs die pad na Stilbaai in die Hessequa area in die middel van Droëvlakte aan die linkerkant soos jy in die rigting van Stilbaai ry. Hierdie baie gerieflik geplaaste Petrol Diensstasie bied jou 24/7 petrol, diesel en olie vir die voertuig.  Skoon kleedkamers waar jy jouself bietjie kan opfris voor jy in die pad val vir die laaste stukkie voor die eindbestemming.

Put Stop Diensstasie & Padstal het ook ‘n geriefswinkel of kafee wat 24/7 oop is waar jy die gewone goed kan koop asook lugtyd vir jou selfoon en ys. Hulle spog ook met ‘n Chaywa koffie masjien waar jy die heerlikste koffie kan koop. Hulle verkoop ook die beste biltong en droëwors in die omgewing en droë hout vir jou braai of kaggelvuur.

Die padstal deel vloerspasie met die geriefswinkel waar oudhede (antieke stukke) en meubels te koop uitgestal is. Vrydae is braaidae by die padstal. Trek af en ontspan terwyl jy smul aan ‘n verruklik gebraaide vars boereworsrol, of twee, of drie…

Cell: 060 658 4719

Fax: 086 501 8717

Email us here