Rainbow Verwers – Rainbow Painters

Rainbow Verwers in Stilbaai

Rainbow Verwers – Rainbow Painters in Stilbaai & Jongensfontein

A team of professional painters in Stilbaai waiting to upgrade your house inside and out with a fresh coat of paint. Let them expertly modernise the look of your property with the latest trends in colour combinations on the market. Painting a house is an expensive exercise, especially if short cuts are taken and within a year has to be redone. Therefore you should ask the professionals from the start.

About Rainbow Verwers – Rainbow Painters

This painting business was started in 2005 painting houses and businesses in Still Bay and Jongensfontein. In 2019 Derik Lerm took over the business building upon the values set by the founder, Ben van Tonder and his team. Their focus is on high quality craftsmanship as well as offering the best customer service. They are professional, have all the necessary equipment and skills as well as knowledge of the latest techniques and products on the market. Thus they can advise you about the best products to use for exterior and interior painting, roof painting, etc. especially for coastal buildings.

Why Contract Rainbow Painters?

Your property is a huge investment therefore you want to protect it and maintain the looks of the house as best you can. Also, repainting a house, inside or out, or both, will cost you money. You might consider doing it yourself and taking a few easy short cuts to cut costs, but in the end the job might not look professional. And within a short period of time you might begin to see where you shouldn’t have taken those short cuts. You begin to realise you should rather have paid a professional company. You should have contracted Rainbow Painters, the best in Still Bay.

  • They use quality materials such as paint, the right primer as well as caulking compound.
  • Before painting, they prepare the walls and surfaces correctly, e.g. seal cracks, remove loose peeling paint, etc.
  • They know how to remove old lead-based paint as well as asbestos fibres safely.
  • These painters use the right tools and have the necessary equipment to paint even multiple storey buildings.
  • They know how many coats of paint they should apply without wasting paint.
  • Where they work they cover the surrounding areas to protect against splatters and dripping paint.
  • They know exactly which painting techniques to use for every job, no matter how big or small.
  • Apart from painting roofs, they also do waterproofing of the roof as well as other maintenance work on the roof such as damaged fascia boards and leaking gutters.
  • Most of all, their prices are competitive.

General Maintenance and Handyman Jobs

The Rainbow Painters are not only painters, but they are also offering to help with general maintenance jobs and handyman tasks. Of course no matter what they do, the quality of the job and the special customer care is always what they focus on. Their work is their pride and it shows in everything they undertake.

Professionele Verwers in Stilbaai en Jongensfontein

Rainbow Verwers is ‘n span professionele verwers in Stilbaai wat jou wil help om jou huis mooi en modern te verfraai. Huisverf is ‘n duur speletjie, daarom behoort mens liewer van die begin af die werk reg te doen deur die professionele mense te vra.

Oor Rainbow Verwers

Hierdie verfbesigheid bestaan al in Stilbaai van 2005 af. In 2019 het Derik Lerm die besigheid oorgeneem en sit hy die tradisie voort waarop die besigheid gebou is. Die tradisie van kwaliteit werk, kwaliteit kliëntediens en bekostigbare pryse. Hulle is professioneel en is toegerus met die nodige vaardighede, toerusting en so ook tegnieke om vir jou huis ‘n asemrowende nuwe baadjie om te hang. Verder kan hulle jou raadgee oor die beste produkte vir interne-, eksterne- en so ook dakverf, veral vir geboue in kusdorpe.

Hoekom Rainbow Verwers?

Jou eiendom is ‘n groot belegging wat jy so goed as moontlik wil onderhou. Huisverf is duur, so mens is in die versoeking om self te wil verf of sommer iemand te kry wat min vra vir die werk. Maar, helaas, dit kan jou op die ou einde baie duur kos omdat jy net ‘n jaar of twee later weer moet verf. So, kry van die begin af die Rainbow Verwers, die beste in Stilbaai, en huil nie later in jou hande nie.

  • Hulle gebruik kwaliteit materiaal.
  • Voor hulle begin verf, berei hulle die mure en oppervlaktes deeglik en korrek voor.
  • Hulle weet hoe om ou loodgebaseerde verf of asbesvlokkies veilig te verwyder.
  • So beskik hulle ook oor die regte gereedskap en toerusting om selfs meervoudige-verdieping geboue te kan verf.
  • Hulle weet ook hoeveel lae verf benodig word sonder om te mors met die verf.
  • Waar hulle werk maak hulle die omliggende areas toe om dit te beskerm teen spatsels en verfdruppels.
  • Verder weet hulle ook watter verftegniek vir elke werk gebruik moet word, maak nie saak hoe klein of groot nie.
  • Behalwe vir verf van dakke, doen hulle ook waterdigting van dakke en so ook ander onderhoudswerk soos herstel van beskadigde fasciaborde en lekkende geute.
  • Beste van alles, hulle pryse is bekostigbaar.

Algemene Nutsman- en Onderhoudswerk

Die Rainbow Verwers is nie net verwers nie, maar bied ook aan om algemene onderhoudswerk en nutsmanstake te verrig. Natuurlik maak dit nie saak wat hulle doen nie, hulle bly getrou aan hulle fokus op kwaliteit werk en kliëntediens. Hulle werk is hulle trots en dit wys in alles wat hulle aanpak.

Rainbow Verwers – Rainbow Painters

Derik Lerm

Cell: 071 885 4710

Email us here