SlimJuff

SlimJuff – Teaching made Easy

SlimJuff

SlimJuff – Teaching made Easy

Website offering Teaching Resources for the use of teachers and parents of Gr 1 to Gr 3 learners. Also remedial teaching resources. Help for the busy teacher and quality products for the learner.

Purpose of SlimJuff – Teaching made Easy

Sanita Welgemoed is a qualified as well as experienced Remedial Therapist with an intense desire to help teachers and learners. From her experience as remedial therapist, she realised that a child without a proper foundation will always have a handicap. She understands the challenges foundation phase (FP) teachers are facing, having learners with different learning abilities as well as really full classrooms. Therefore resources specifically developed for these learners are also available on this Website. Teachers can use these for learner support, intervention as well as didactic help.

Furthermore she realises the value of using teaching aids during lessons for young learners, thus she prepares such resources or teaching aids for you. Some of which can also be used to create an interesting and colourful classroom. Teachers are swamped with administrative duties as well as all kinds of other challenges in the classroom, not leaving much time for them to create any teaching aids themselves.

Products offered by SlimJuff – Teaching made Easy

Resources are of course based on the CAPS (Curriculum Assessment Policy Statements) guidelines. Sanita invites enquiries about any (other) resources you may need. If it is at all possible, they will make them for you. That way you as teacher, can focus on your lessons and thus save a lot of precious time.

Resources for Gr 1 – 3 teachers come in the following categories:

  • Languages: Afrikaans and English
  • 2nd Additional Languages: isiXhosa (Gr 1) and Sesotho
    -Colourful wall charts/posters with pictures as well as showing the Afrikaans, English and 2nd Additional Language word
    – Flashcards showing a word in the 2nd Additional Language, as well as the Afrikaans and English word
  • Mathematics
  • Remedial Section
  • Interesting Information
  • Free Resources

Visit the SlimJuff Website to peruse these teaching resources.

General Information

  • Parents can also buy these resources to enable them to offer additional help to their child.
  • Payment by Electronic Funds Transfer (EFT). The banking details are on the order form.
  • These resources are for the buyer’s use only. They may not be shared with parents or other teachers.
  • The resources may not be distributed in electronic form, nor as hard copies.

SlimJuff Onderwyshulpbronne

Die SlimJuff Webtuiste bied hulpbronne aan onderwysers en ouers van Gr 1 tot Gr 3 leerders. So ook remediërende bronne – hulp vir die besige onderwyser en kwaliteitprodukte vir die leerder. Aangebied deur ‘n gekwalifiseerde en so ook hoogs ervare Remediërende terapeut.

‘n Kind, van wie die grondslag nie goed vasgelê is nie, het vir altyd ‘n agterstand. Vir hierdie doel is die remediërende hulpbronne ontwikkel. So ook het onderwysers hope administratiewe pligte en allerhande ander uitdagings sodat hulle nie tyd het om self sulke hulpmiddels te maak nie.

SlimJuff se hulpmiddels is geskoei op die CAPS (Curriculum Assessment Policy Statements) se riglyne. Onderwysers word uitgenooi om navraag te doen oor enige ekstra hulpbronne wat nodig mag wees. Indien hulle dit kan maak, sal hulle dit graag doen.

Hulpbronne vir Gr 1 tot Gr 3 onderwysers val in die volgende kategorieë:

  • Tale: Afrikaans en Engels
  • 2de Addisionele Tale: isiXhosa (Gr 1) en Sesotho
    -Kleurvolle muurkaarte met prente en die Afrikaanse, Engelse en 2de Addisionele Taal woord by
    -Flitskaarte met nuwe woord in 2de Addisionele Taal en so ook Afrikaanse en Engelse woord
  • Wiskunde
  • Remediërende Afdeling
  • Interessante Inligting
  • Gratis Hulpbronne

Besoek die SlimJuff Webtuiste om hierdie hulpmiddels te besigtig. 

Algemene Inligting

  • Ouers kan ook hierdie hulpbronne aankoop sodat hulle addisioneel die kind kan help.
  • Betalings word per elektroniese fondsoorplasing (EFT) gedoen na die bankbesonderhede op die bestelvorm.
  • Dit is slegs vir die gebruik van die koper en mag nie met ouers of ander onderwysers gedeel word nie.
  • Dit mag ook nie elektronies of in harde kopie versprei word nie.

Sanita Welgemoed

Cell: 062 951 1661

Email us here