Spitbraai Functions Garden Route

Spitbraai Functions Garden Route

Spitbraai Functions Garden Route

Spitbraai Functions Garden Route

Spit roast buffet catering company operating along the lovely Garden Route in the Western Cape, South Africa. Spitbraai Functions Garden Route are leaders in the Spit Braai field with a reputation for efficient professionalism and delicious food, cooked to perfection. Their food is prepared in a clean environment by trained staff and under extreme control to ensure top quality. They are friendly, helpful and also hard working and have the meal ready right on time every time.

Spit-braai Functions caters for customers in the Western Cape and surrounding areas. They cover towns such as Mossel Bay, Hartenbos, Oudtshoorn, George, Wilderness, Knysna and Plettenberg Bay as well as all surrounding areas. Where the venue of the party is, they go.

Spitbraai Functions Garden Route – Catering Services

This very successful spit-braai catering business caters for all kinds of events, functions as well as occasions. Be it birthday parties, wedding receptions, company functions, sports team celebrations, class reunions or family gatherings, they do will it.

They bring their spit-braai catering service to any venue of your choice – your home, somewhere in nature, any place indoor as well as out. The price quoted for the catering, of course excludes their travelling costs which will depend on the distance they have to travel.

To make it financially viable they cater for a minimum of 25 people, but they are also able to handle functions for up to 3 000 guests.

The nature of their catering of course calls for a buffet style meal. Therefore the price of all their packages includes the equipment necessary for a buffet set-up. This includes cutlery, crockery, buffet tables for serving, linen, chaffing dishes, salt, pepper, serviettes as well as all other catering equipment. It also includes the Chef & Staff to cook and serve.

Spitbraai Functions Garden Route – Packages

Spit-braai Packages

The Small Package requires a minimum of 25 guests, the Medium Package requires a minimum of 35 guests, and the Large Package requires a minimum of 50 guests. The only difference between the packages in fact, is the price.

These packages include:

  • Whole lamb with basting sauce
  • Chicken portions
  • 2 fresh salads from salad menu
  • Roast baby potatoes (spit roast – roasted underneath the lamb on the spit in the heat and fat dripping from the lamb)
  • Roast mushrooms and also baby onions
  • Freshly baked bread rolls and butter
  • Fresh garlic bread

Lamb Only Spit-braai Package

There is another spit-braai package consisting of the whole lamb with their special basting sauce only. Of course including the Braai Master to cook and carve the meat.

Traditional South African braai

Here you can choose from a long menu of options such as lamb chops, Sirloin steak, pork ribs/chops and boerewors as well as beef/chicken kebabs, chicken portions, etc. With these, of course they provide their special basting sauce and spices.

You could also add extra side dishes from the side dishes menus which include salads, veggies, desserts as well as miscellaneous other dishes.

Traditional South African Potjiekos

If you choose to have a potjiekos function, you can choose the type of potjie from the menu provided. This includes lamb potjie with veggies, chicken potjie, curry mutton potjie as well as curry chicken potjie. Also oxtail potjie, chicken à la king, beef stroganoff, etc.

Again, you could also add extra side dishes from the side dishes menus which include salads, veggies, desserts as well as miscellaneous dishes.

Side Dishes Menus

Salad side dishes – such as green garden salad with dressing; Greek salad with feta cheese and dressing; potato salad; pasta salad; chakalaka; 3 bean salad, etc.
Vegetable side dishes – such as mixed roast veggies; cheesy potato bake; cauliflower with white sauce; roasted sweet butternut, etc.
Dessert side dishes – such as malva pudding with custard; milk tart; cheese cake; fruit salad; ice cream with chocolate sauce; fruit skewers; apple crumble, etc.
Miscellaneous other side dishes – such as vegetarian lasagne; macaroni and cheese; baked potato with fillings; pap & sous; spiced rice, etc.

Why Choose Spitbraai Functions Garden Route to Cater for You?

  • Available throughout the Garden Route
  • Buffet style spit roast catering is done on-site – your chosen site
  • Chef and staff to cook and serve is part of the deal
  • Children under 10 years pay ½ price
  • Competitive prices
  • Large variety of food choices
  • Leaders in the spit-braai arena
  • Regular special offers
  • Special discounts for 50 guests and more
  • Top quality food, perfectly prepared
  • Vegetarian dishes also included

Spitbraai-Funksies Regoor die Tuinroetegebied

Spitbraai buffetstyl spysenieringsbesigheid wat in die Tuinroetegebied in die Wes-Kaap besigheid doen. Hulle is leiers op die gebied van spitbraai en het al ‘n reputasie opgebou vir hulle professionaliteit, effektiwiteit en so ook perfekvoorbereide watertand kos. Die topkwaliteit kos word voorberei in ‘n skoon omgewing deur opgeleide personeel. Hulle is vriendelik, behulpsaam en so ook hardwerkend en die kos is gereed presies op tyd elke keer.

Spit-braai Functions se kliënte kom van oral in die Wes-Kaap en omliggende gebiede uit dorpe soos Mosselbaai en Hartenbos. So ook Oudtshoorn, George, Wildernis, Knysna, Plettenbergbaai, kortom, waar die partytjie ookal gehou word, daarheen gaan hulle.

Spysenieringsdienste Aangebied Deur Spitbraai Functions Garden Route

Hierdie baie suksesvolle spitbraai-spysenieringsbesigheid doen spyseniering vir alle soorte funksies, geleenthede en so ook okkasies. Verjaarsdagpartytjies, bruilofsonthale, besigheidsfunksies, spanvierings, klasreunies, familiefeeste, en so meer.

Hulle bring hulle spitbraai-spysenieringsdiens na enige plek van jou keuse, binneshuis of buitekant langs ‘n dam. Die gekwoteerde prys sluit die reiskostes uit wat natuurlik bereken word volgens die afstand wat gereis moes word.

Die minimum mense per spitbraai, is 25 gaste, maar hulle kan tot 3 000 persone hanteer.

Uit die aard van hulle besigheid, is hulle spyseniering in die vorm van ‘n buffetete. So, die prys van hulle pakkette sluit ook die nodige toerusting in vir ‘n buffetete. Dit is messegoed, breekgoed, tafels en tafeldoeke, verhitte opskepbakke, sout en peper, servette, en so meer. Dit sluit ook die Sjef en personeel in om die braaiwerk te doen en op te skep.

Functions se Pakkette

Spitbraai Pakkette

Die Klein pakket is vir ‘n minimum van 25 gaste, die Medium Pakket vir ‘n minimum van 35 gaste en die Groot Pakket vir ‘n minimum van 50 eters. Die enigste verskil tussen die pakkette, is die prys.

Hierdie pakkette sluit in:

  • Heel skaap met braaisous
  • Hoender stukke
  • Twee vars slaaie van die slaaispyskaart
  • Gebraaide baba aartappeltjies (spitgebraai onderin die bak in die druppende vet van die skaap)
  • Gebraaide sampioene en klein uitjies
  • Varsgebakte broodrolletjies met botter
  • Vars knoffelbrood

Net die Skaap Spitbraai Pakket

Daar is nog ‘n spitbraaipakket beskikbaar wat slegs die skaap met die spesiale braaisous behels, tesame met die Braaimeester om die vleis te braai en op te kerwe.

Tradisionele Suid-Afrikaanse Braai

Hier kan jy kies uit ‘n lang lys moontlikhede soos skaaptjops, Sirloin steak, boerewors, varkribbetjies/tjops bees/hoender-sosaties,hoenderstukke, en so meer. Saam met hierdie keuses loop natuurlik hulle spesiale braaisouse en speserye.

Jy kan ekstra sydisse kies uit die spyskaarte vir slaaie, groentes, nageregte en so ook ‘n mengelmoes van ander sydisse.

Tradisionele Suid-Afrikaanse Potjiekos

As jy ‘n potjiekosfunksie verkies, kan jy jou keuse maak uit ‘n verskeidenheid potjies op hulle spyskaart. Daar is potjies soos lam en groente, hoender, kerrieskaap, kerriehoender, beesstert, hoender à la king, bees stroganoff, en so meer.

Weereens kan jy ekstra sydisse kies uit die spyskaarte vir slaaie, groentes, nageregte en so ook ‘n mengelmoes van ander sydisse.

Sydisse Spyskaarte

Slaaisoorte soos groen slaai met slaaisous; Griekse slaai met fetakaas en slaaisous; aartappelslaai; pastaslaai; chakalaka; drieboneslaai, en so meer
Groentesoorte soos gemengde geroosterde groente; kaserige gebakte aartappels; blomkool met witsous; geroosterde soet botterskorsie, en so meer
Nageregte soos malvapoeding met vla; melktert; kaaskoek; vrugteslaai; roomys met sjokoladesous; vrugtesosaties; appeltert, en so meer
Diverse ander sydisse soos vegetariese lasagne; macaroni en kaas; gebakte gevulde aartappels; pap en sous; gegeurde rys, en so meer

Wat Maak Spitbraai Functions Garden Route Nommer Een?

  • Beskikbaar oor die ganse Tuinroetegebied
  • Buffetstyl spitbraai word by jou gekose plek aangebied
  • Gereelde spesiale aanbiedings
  • Groot verskeidenheid koskeuses
  • Kinders onder 10 jaar oud betaal halfprys
  • Kompeterende pryse
  • Leiers op die gebied van spitbraai
  • Sjef en personeel om te braai en op te skep, is deel van die ooreenkoms/transaksie
  • Spesiale afslag vir 50 en meer gaste
  • Topgehalte kos, so ook perfek voorberei
  • Vegetariese disse beskikbaar

Riaan Esterhuizen

Cell: 066 286 9938

076 123 00999

Email us here

For more info please visit their Website – Click Here

Spitbraai Functions Garden Route