Steenkamp Skoonmaakdienste (2)

Steenkamp Skoonmaakdienste

Steenkamp Skoonmaakdienste (2)

Steenkamp Skoonmaakdienste Stilbaai

Maak gerus gebruik van hierdie skoonmaakdienste vir ‘n skoon huis en wasgoed en geniet ‘n welverdiende rustyd in die mooi kusdorpie Stilbaai in die Weskaap.

‘n Huisie by die see beteken ook dat die vensters nie lank skoon bly nie. Dis as gevolg van die wind en mistigheid wat gereeld van die see af kom. Vra Steenkamp Skoonmaakdienste om die vensters vir jou te was.

As jou vakansiehuisie so lank toe staan of dalk nou en dan uitverhuur word, moet dit gereeld ‘n bietjie skoongemaak word. Jy is egter nie altyd naby om dit te doen nie, so vra hulle om jou huis vir jou skoon te maak voor jy kom of wanneer jy daar is.

As jy met vakansie is, is die wasgoed vir die ma van die huis ‘n probleem. Nie met Steenkamp Skoonmaakdienste naby nie! Hulle was klere en stryk dit ook vir jou. Jy hoef natuurlik nie met vakansie te wees om jou klere gewas en gestryk te kry nie. Hulle was en stryk enige klere.

So, ontspan en hou lekker vakansie terwyl hulle die skoonmaakwerk vir jou doen.

Steenkamp Cleaning Services Still Bay

Cleaning Services in the beautiful coastal town of Still Bay, Western Cape for a clean home, clean washing and a restful holiday for mum too.

A little house by the sea unfortunately also means dirty windows as a result of the wind and mist from the sea. Steenkamp Cleaning Services will wash those windows and thus take care of this annoying little problem for you.

If you have a holiday home that stands closed for a long time, or is rented out from time to time, it needs to be cleaned regularly. Since you are not always near to take care of this yourself, why not let them look after your holiday home as well as clean it for you before you arrive for your well-earned holiday?

In addition they will take care of the washing nightmare for the tired mum. They will wash the clothes, as well as iron them for you. Of course you do not have to be a holidaymaker to make use of the wash and iron service. They will wash anybody’s clothes.

What better way to have a relaxing and restful holiday than to leave the cleaning to the Steenkamp Cleaning Services. They are the best at cleaning because this is what they do!

 

Lilly Steenkamp Cleaning Services
Cell: 079 354 2147
Cell: 076 311 2783
E mail: steenkamplily@gmail.co