Steyn's Building Supplies & Hardware

Steyn's Building Supplies & Hardware

Steyn’s Building Supplies & Hardware

for all your Plumbing, Paint, Electrical, Gardening, Camping as well as Household appliances. They carry a range of products which contains most building material such as roof trusses, bricks, cement, tiles and plumbing products. Also electronic accessories, hardware, paint as well as power equipment. In addition they offer garden, camping and outdoors equipment, gas appliances, as well as antiques and other household products. Also generators, hand tools and power tools. Large variety of paint, silicon, glues as well as roofing products and more. Not only electrical suppliers but also lights, fans and air conditioners.

Mission of Steyn’s Building Supplies & Hardware

Their mission is to create a ‘one-stop-service’ where clients can have a positive and also enjoyable shopping experience.

Thus, for friendly as well as professional help and advice, visit Steyns Building Supplies & Hardware in Still Bay in the Southern Cape, Hessequa region.

Steyn’s Boumateriaal en Hardeware

Hulle is verskaffers van hardeware en al jou loodgieters- en elektriese behoeftes, asook kamp en tuingereedskap. So ook verf, hout en huishoudelike toerusting en selfs ook oudhede. Hier in Stilbaai in die Hessequagebied in die Suid-Kaap. Verskaffers van hout, houtdeure en houtvensters. Alle boumateriaal, kraggereedskap en handgereedskap. Gasprodukte en gasonderdele. Kragopwekkers, kamp en buitelewe toerusting en produkte.

Missie

Hulle strewe daarna om ‘n eenstop-diens te lewer waar kliënte ‘n aangename koopervaring kan geniet. Dus dra hulle ‘n reeks produkte wat insluit die meeste boumateriale, asook dakkappe en bakstene. So ook elektriese toebehore, hardeware, loodgietersprodukte, verf en kraggereedskap. Ook tuin- en kampeertoerusting soos gasstofies, asook huishoudelike produkte en oudhede.

 

Steyn’s Building Supplies & Hardware

175 Main Road

Stilbaai-West

Stilbaai

6674

 

Willem Oelofse

Tel: 028 754 1228

Fax: 028 754 2753

Cell: 072 340 3232

Voip: 087 230 8689

Email us here