Bins and Skips in Stilbaai

Stilbaai Bins

Bins and Skips in Stilbaai

Stilbaai Bins – Mini Skips in Stilbaai & Jongensfontein

Company supplying extra strong bright yellow bins or mini skips to private as well as commercial customers. Being in the waste removal and disposal business, your waste is their business. A hassle free solution to your rubble problem is only a phone call away. No need to struggle up and down with a trailer, no headaches or nightmares about that heap of garbage hidden behind the garage any more. Simply let them drop the yellow bin right there where you need it, you fill it and they make it disappear.

Stilbaai Bins offers competitive prices, prompt delivery and prompt removal, in short a prompt solution to your waste problem. They work in Still Bay and Jongensfontein, two beautiful coastal towns 10 km apart, in the Hessequa area of the Western Cape along the Garden Route.

Stilbaai Bins Services

Removal Services

  • Every season brings its own garden waste, be it pruning trees and shrubs, replacing annuals or simply weeding during the summer months. Instead of letting a pile of garden refuse attract rodents and snakes, ask for a yellow mini skip bin, fill it up and see it disappear down the road.
  • Household rubbish and general waste that gathers unnoticed and eventually becomes a problem because of space. The only solution is to chuck it away – in a yellow bin.
  • Garage clean outs, spring cleaning or moving into a smaller house. Nothing like moving to realise how much unnecessary waste you have hoarded through the years.
  • After events clean ups especially where cool-drinks and fast food were sold and consumed.
  • Building rubble where any building such as house renovations or extensions to an existing building is done. Let them drop one of their extra strong bins, rubble it up and let them dispose of it.
  • Business bin hire for smaller loads of business waste gathered over a period of time. Their removal services makes it so easy to clear away everything in a jiffy.
  • Permanent placing of mini skips or bins in public areas is also possible. Talk to them about daily, weekly or monthly packages in such cases.

Delivery Services

  • Their bins are built extra strong to allow for heavier loads, therefore they do small deliveries of building material such as sand, bricks, cement, etc.
  • They could also deliver quantities of heavy gardening stuff, such as compost, crushed stone, potting soil, etc.

Call Stilbaai Bins to drop you a bin today!

Stortbakke te Huur in Stilbaai en Jongensfontein

Stilbaai Bins verskaf ekstra sterk goudgeel stortbakke of vullisbakke vir die verwydering van afval, vuilis of rommel. Hulle is in die afvalverwyderingsbesigheid, so jou rommel is hulle besigheid. Jy hoef nie meer jou kop te breek oor daardie hoop vuilgoed agter die garage nie, laat hulle net so ‘n bak by jou kom neersit. Jy maak hom vol en hulle kom dit haal, en siedaar, die probleem het verdwyn.

Hulle pryse is kompeterend en hulle diens is vinnig en so ook professioneel. Hulle werk in Stilbaai en Jongensfontein in die Hessequagebied van die Wes-Kaap op die Tuinroete.

Stilbaai Bins se Dienste

Verwyderingsdienste

  • Saam met elke seisoen kom hope tuinafval. Voor die hoop vuilgoed slange en muise lok, kry vir jou ‘n geel mini stortbak en raak so ontslae van die onooglike probleem.
  • Huishoudelike afval en rommel vergader ongemerk tot dit op ‘n dag ‘n stoorprobleem raak. Dis tyd vir ‘n stortbak van Stilbaai Bins.
  • Niks soos ‘n trek na ‘n kleiner huis, garage skoonmaak of groot huisopruim om jou te laat besef hoeveel rommel jy opgegaar het nie. Kry vir jou ‘n geletjie!
  • Daardie aanbouing of restaurasie waarvan jy gedroom het, veroorsaak ‘n probleem met bourommel wat so ‘n stortbak vir jou kan oplos. Maak hom vol en laat hulle dit verwyder.
  • ‘n Stortbak is die ideale manier om op te ruim na geleenthede waar koeldrank en kitskos verkoop is.
  • Besighede doen ook van tyd tot tyd ‘n opruimingsoefening – laat hulle ‘n stortbak by jou plek kom neersit, maak dit vol en hulle verwyder dit weer.
  • Permanente plasing van stortbakke in openbare plekke kan gereël word. Praat met hulle oor daaglikse, weeklikse en maandelikse pakkette in sulke gevalle.

Afleweringsdienste

  • Hulle bakke is ekstra sterk gebou sodat dit swaarder vragte ook kan hanteer. Dus doen hulle ook aflewerings van kleiner hoeveelhede sand, stene, sement en so meer.
  • Verder kan hulle ook swaar tuinbougoedere aflewer soos kompos, potgrond, gruisklippies, en so meer.

Vra Stilbaai Bins vandag vir ‘n stortbak!

Johan & Sonje Wessels

Johan Cell: 066 059 4112

Sonje  Cell: 071 485 6037