Stilbaai Kuns en Kersmark

Stilbaai Kuns & Kersmark

Stilbaai Kuns en Kersmark

Stilbaai Kuns en Kersmark

Van juwele, handgemaakte geskenke, lekkernye, varsgebak of ingelê, tot unieke ornamente en kuns – die Stilbaai Kuns en Kersmark het dit.

Hierdie klein, pragtige dorpie is die perfekte plek om `n Kersfees-vakansie te hou met vele aktiwiteite, pragtige swemstrande en ander unieke Stilbaai geheime!

Dis alweer sulke tyd! Kersfees is om die draai en die vakansie-gees hang in die lug. Kom vier hierdie heerlike tyd van die jaar saam met ons in Stilbaai.

Tyd vir daardie laaste Kersinkopies

Stilbaai se jaarlikse Kersmark is een van die juwele in Stilbaai se skatkis. Om die perfekte geskenk vir daardie spesiale mense in jou lewe te vind, is maklik by Stilbaai se Kuns- en Kersmark.

Stilbaai se jaarlikse Kuns- en Kersmark is al `n bekende vakansie tradisie. Dit is ook ‘n heerlike plek om die familie heen te neem en daar is baie snoeperye om die jongspan lekker besig te hou terwyl die grootmense bietjie rondkyk.

Kom geniet die Kerstyd saam met ons en kry ‘n kans om pragtige, handgemaakte geskenke te koop vir jou vriende en familie.

Still Bay Arts and Christmas Market

This beautiful market is a local tradition on the whole offering a variety of products, gifts, baked goods and fun times. As a matter of fact with all the beautiful handmade jewellery, clothes, ornaments and gifts this market will suit everyone’s needs.

So don’t miss the fun and join us this year at the Still Bay Art and Christmas market and become a part of the holiday cheer.

Time to shop for those last Christmas gifts

Fill the empty space beneath your Christmas tree this year by stopping at Still Bay’s local Arts and Christmas market.

Sometimes it’s hard to find that special gift for that special someone. Still Bay’s annual Christmas market is the answer to any holiday shopper’s problems and hence must for this festive season.

Home baked rusks, cookies, biscuits, cakes and also mouthwatering sweets make sure that no one leaves the day hungry. Why give your loved ones a store-bought present when you can give them an exceptional hand-crafted gift?

41 Oester Ave
AGS Church Hall
Stilbaai West
6674

Lorraine
Cell: 079 128 1893
Lynette
Cell: 073 195 9177