Stilbaai Plumbing / Loodgieters

Stilbaai Loodgieters / Plumbing

Stilbaai Loodgieters / Plumbing

Qualified Plumbers in Still Bay offering all plumbing services 24/7 and also handling insurance claims. Also Kwikot agents. Loodgieters vir assuransie-eise.

They are qualified plumbers installing, as well as maintaining drainage and sewage systems and also water systems in new houses and extensions to existing buildings. In addition they do repairs such as leak detection, reparation or replacement of defect geysers, as well as the installation of solar geysers and solar heating.

Stilbaai Loodgieters / Plumbing are Kwikot warranty agents and likewise they do insurance claims. Equally important, they are available 24/7.

This plumbing company is, of course, registered with the Plumbing Industry Registration Board (PIRB).

In Still Bay, but they work throughout Hessequa in town such as Riversdale, Albertinia, Witsand, Heidelberg and Gouritsmond.

 

Hulle is gekwalifiseerde loodgieters wat rioolstelsels en wateraanlegte by nuwe huise en aanbouings installeer en onderhou. Ook doen hulle herstelwerk soos waterlekopsporing, heelmaak of vervanging van defekte geysers asook die installering van sonkrag geysers of warmwatersilinders en sonverwarming.

Stilbaai Loodgieters / Plumbing is Kwikot-waarborgagente en doen ook versekeringseise. Hulle is 24/7 beskikbaar om jou te help.

Hulle is in Stilbaai, maar werk oor die hele Hessequagebied in dorpe soos Albertinia, Riversdal, Heidelberg, Witsand en Gouritsmond.

 

Stilbaai
6674
Johan van der Merwe
Tel: 028 754 2320
Cell: 072 149 9166
082 349 1935
Email: didis@telkomsa.net