Stilbaai Pakhuis

Stilbaai Pakhuis / Storage

Veilige, skoon stoorruimte, bergplek of pakplek te huur in Stilbaai. Safe and also clean rental storage space in Still Bay.

Stilbaai Pakhuis bied jou ‘n veilige, bekostigbare, buigbare en gerieflike plek om daardie oortollige huisraad of kantoorgoed te stoor.

Die verhuring is van kalendermaan tot kalendermaand. Daar is twee verskillende groottes pakruimtes, naamlik 6x3m en 6x6m (Die grootte van ‘n enkel motorhuis of dubbelmotorhuis).

Verder gebruik jy jou eie slot en jy het toegang tot die perseel 24/7. Dus het slegs jy ‘n sleutel en sodoende toegang tot jou spasie.

Dit spreek natuurlik vanself dat jy nie items soos lewendige diere, plante of bederfbare kos kan stoor nie. So ook nie gesteelde items of goed wat olie of vloeistof kan mors nie. En, baie belangrik, glad nie gevaarlike of ontvlambare materiaal of enigiets wat inherent gevaarlik kan wees nie.

Met Stilbaai Pakhuis / Storage as jou bergplek-vennoot, is jy nooit ver van die goed wat vir jou belangrik is nie. Hulle bied jou veilige stoorplek en gemoedsrus.

In die Industriële gebied in Stilbaai-Oos in die Hessequagebied, Wes-Kaap.

Storage for rent in Still Bay

Stilbaai Pakhuis / Storage offers a safe, convenient, affordable as well as flexible way to store those excess home and office goods. The rent is, of course from calendar month to calendar month.

The storage space comes in two sizes – 3x6m (single garage) as well as 6x6m (double garage). Of course you use your own lock, thus you are the only one having access to your stuff. You also have access 24/7.

To protect the property of everyone, no live animals or plants or perishable food should be stored. Likewise no hazardous material or items which can spill oil or other liquids. And those stolen items are, of course, a definite no-no…

 

44 Ritbar Ave
Kloof Industrial Area
Stilbaai East
6674

Johann & Annette
Tel: 028 754 1296
Cell: 082 409 7004