Stilbaai Skouspel 2017

Stilbaai Skouspel 2017

Stilbaai Skouspel 2017

Stilbaai Skouspel 2017 – Bekende sangers in Stilbaai – Popular artists in Still Bay

ONS BRING DIT TUIS, Triple C Events STILBAAI. Die jaar is alweer verby, so die mooie Stilbaai begin verander in Willebaai soos die vakansiegangers begin inkom om ‘n welverdiende breek te neem in die son en see.

Stilbaai bied so baie verskillende heerlike aktiwiteite vir almal se smaak. Swem en sonbaai, allerhande watersport, wandelings, hengel-geleenthede, diepsee-hengel, naglewe by die verskillende klubs, asook inkopievermaak by die vlooimarkte en kersmarkte en wonderlike winkeltjies. So ook kos en drinkgoed so uit die boeke.

En natuurlik ook, soos gewoonlik, die Stilbaai Skouspel 2017, aangebied deur Triple C Events. Danksy hulle onvermoeide ywer, is die volgende vertonings van bekende sangers weer op die spyskaart in Stilbaai.

As usual in December, Triple C Events provides Still Bay locals as well as holiday makers the Stilbaai Skouspel. Thanks to their tireless effort, the following performances by popular artists will be held in Still Bay this December:

Stilbaai Skouspel 2017 Vertonings / Performances

Steve Hofmeyr:     20 – 12 – 2017

Theuns Jordaan:     21 – 12 – 2017

Bobby van Jaarsveld:     26 – 12 – 2017

Karlien van Jaarsveld:     28 – 12 – 2017

Alle Stilbaai Skouspel 2017 vertonings / All performances:

Plek / Venue:                Stilbaai Gemeenskapsaal, Hoofweg-Wes / Still Bay Community Hall, Main                                                   Road West

Tyd / Time:                     20h00

Navrae / Enquiries:   Johan Cronje

Sel / Cell:                       083 309 3894

 

Ieder en elk welkom / Everybody welcome