Stilbaai Verspreiders Meubelwinkel, Furniture store

Stilbaai Verspreiders

Stilbaai Verspreiders Meubelwinkel, Furniture store

Stilbaai Verspreiders

Still Bay Furniture store for all your household appliances, electronic products and also furniture. Meubelwinkel vir alle huishoudelike- en elektroniese toestelle en meubels.

When you walk in there, you see everything you want – and you want everything you see!

For the kitchen they have fridges, freezers, washing machines as well as dishwashers. Also microwave ovens, stoves (loose standing or built-in) along with any kitchen appliance such as kettles, toasters and irons.

There are lounge sets, imported furniture as well as recliners. Also television stands, TVs and flat screen TVs, radios and other electronic appliances. For the dining room there are of course different sizes of tables, chairs and bar chairs. Stilbaai Verspeiders holds a large variety of pine furniture where you can either buy them raw and paint them yourself, or buy the painted ones.

In addition they carry a variety of beds of all sizes as well as mattresses and sleeper couches as well as cane furniture for the patio. Furthermore you can buy office chairs, desks as well as book shelves from them.

They Furnish Your Whole Home!

Stilbaai Verspreiders does Free Delivery.

Stilbaai Verspreiders die Meubelwinkel in Stilbaai

As jy daar instap, sien jy alles wat jy wil hê – en jy wil alles hê wat jy sien!

Vir die aankoop van  yskaste, vrieskaste, wasmasjiene en skottelgoedwassers. So ook mikrogolfoonde, stowe (los of ingebou) asook enige kombuis toestel soos ketels, broodroosters en ysters, ens.

Daar is sitkamerstelle, ingevoerde meubels en uitskopstoele. So ook TV-staanders, TV’s en platskerm TV’s, radio’s en ander elektroniese toestelle. Vir die eetkamer is daar verskillende groottes tafels en stoele asook kroegstoele en allerhande dennehout meubels.

Ook vir die slaapkamer is daar verskillende groottes beddens en matrasse, asook slaapbanke, en rottangmeubels vir die stoel of patio. Hulle het ook kantoorstoele, lessenaars en verskillende boekrakke.

Hulle Meubileer Jou Hele Huis!

Slibaai Verspreiders doen Gratis Aflewerings.

 

13 Voortrekker Str
Stilbaai
6674

GPS coordinates
-34.370208, 21.403533

Evert of Anna-Maree
Tel: 028 754 2600

Email us here