Still Bay Pistol Club

Still Bay Pistol Club

Still Bay Pistol Club

Still Bay Pistol Club

Pistol shooting enthusiasts wanting to enhance their shooting techniques and skills, join the Still Bay Pistol Club for some target shooting.

Shooting a handgun with precision not only requires balance, but also technique and practice.

There is a shooting instructor available to not only teach you the correct and safe procedures. He will also instruct you in the finer techniques of shooting and caring for your firearm.

Still Bay Shooting Range

Members of the club practice target shooting at the Still Bay Shooting Range.

The Still Bay shooting range is an outdoor shooting range in Still Bay in the Western Cape.

Stilbaai Pistoolklub

Pistoolskiet-entoesiaste wat skiettegnieke en -vaardighede wil inoefen, kom oefen skyfskiet saam met die Stilbaai Pistoolklub.

Om sekuur te kan skiet met ‘n handwapen verg nie net balans nie, maar ook tegniek en oefening.

Daar is ‘n skietinstrukteur beskikbaar om jou die regte en veilige prosedures te leer. Hy sal jou ook in die fynere tegnieke van skiet en die versorging van jou vuurwapen te onderrig.

Stilbaai Skietbaan

Lede van die Pistoolklub oefen skyfskiet by die Stilbaai Skietbaan.

Die Stilbaai skietbaan is ‘n buitelug skietbaan in Stilbaai in die Wes-Kaap.

Instrukteur/Instructor
Naudé Henning
Tel: 028 754 1363

Hoofwegoos
Elsa Oberholzer
Tel: 028 754 1618