Travelling Toolbox – Auto Repairs

Travelling Toolbox Auto Repairs

Travelling Toolbox – Auto Repairs, Service & Diagnostics

Motor mechanics offering engine overhauls, tune ups and services, general vehicle repairs as well as fleet maintenance. Moreover, Travelling Toolbox – Auto Repairs has a 24/7 emergency roadside assistance service for a stranded motorist. These qualified and experienced mechanics are stationed in Mossel Bay, on the N2 route between Cape Town and Port Elizabeth. They offer their services throughout the Hessequa, Mossel Bay, George area of the Western Cape. Providing their services throughout the complete Garden Route.

Travelling Toolbox works on vehicles of any make and model. This includes sport utility vehicles or SUVs, bakkies, heavy duty commercial trucks as well as motorcars. They are exceptionally skilled, helpful, friendly and trustworthy and their prices are also reasonable. Their aim is to make your car problem experience as easy, convenient and stress free as possible.

Travelling Toolbox – Auto Repairs – Vehicle Diagnostic Services

True to their name – Travelling Toolbox – they bring their diagnostic tools to where you are and perform the diagnostics on your vehicle right there. How much more convenience can you ask for? Whenever the engine control unit in your car detects an error, a warning light comes on. So, when you see a warning light is on, don’t sigh and ignore it, but let them come and inspect to determine the cause and make the right repairs.

Mechanical Services and Repairs Mossel Bay & George (Garden Route)

Their mechanical services include tune ups and maintenance services which typically means oil changes, as well as replacement of air filters, spark plugs and worn brake pads and shocks.

They also do engine overhauls when required.

Furthermore these mechanics undertake general repairs of common or not so common car problems. These include excessive oil consumption, uneven tyre wear, radiator leaks, transmission failure, as well as transmission fluid leaks. Also clogged filters, electrical problems, faulty light bulbs, clutch problems, braking system problems, alternators and broken starter motors. Likewise they fix timing chain failures, carburettor problems, fuel and ignition systems, suspension problems and faulty water pumps. Also problems with gearboxes, faulty air-con condensers and replace seals and gaskets such as the cylinder head gasket, etc.

Fleet Maintenance Service

If your business owns a fleet of vehicles to perform your business such as delivery, security, transport vehicles, etc. you need someone to maintain the fleet. Best option is to contract someone that will regularly work on your vehicles. That way such a person will be familiar with each vehicle’s services, typical problems, etc. The person will always be on standby to act whenever unplanned problems occur. And you will also have the peace of mind that only a reliable and dependable company is working on your vehicles.

Travelling Services – Auto Repairs – Emergency Services on the N2 Highway

The signature service of Travelling Toolbox is its 24/7/365 (24 hours, 7 days a week, 365 days a year) emergency roadside assistance. There you are stranded along the road with a flat tyre – simply call them and they will do a roadside rescue wherever you are.

You have to go to work, but the car’s battery is dead. Call Travelling Toolbox to come to the rescue. They will replace the faulty battery on the spot.

If your car breaks down along the road, they will assist with a towing service to the workshop if the problem it too big to fix right there. The problem might be serious enough to take a day or more to repair in which case they offer to arrange for a car with a rental company. Furthermore they offer to arrange for accommodation as well.

Travelling Toolbox – Motor Herstelwerk in Mosselbaai en regdeur die Tuinroete.

Gekwalifiseerde en ervare Motorwerktuigkundiges in Riversdal wat voertuigenjins oordoen, motors diens en so ook algemene herstelwerk doen. Hulle bied ook ‘n gerieflike 24/7 nooddiens aan vir motoriste wat langs die pad motorverwante probleme opdoen. Riversdal is op die N2 roete tussen Kaapstad en Port Elizabeth in die Hessequagebied van die Wes-Kaap op die Tuinroete. Hulle werk dwarsoor die hele Hessequa en selfs so ver as George, Knysna en Plettenberg Bay. Met hul werkswinkel in Mosselbaai bedien hulle die hele Tuinroete.

Travelling Toolbox werk op voertuie van enige maak of model, insluitende SUV’s, bakkies, swaardiens kommersiële trokke en so ook motorkarre. Hulle is baie vaardig, vriendelik, behulpsaam en betroubaar en hulle pryse is redelik. Hulle wil graag jou motorprobleem so maklik, gerieflik en spanningsvry as moontlik vir jou oplos.

Voertuig Diagnostiese Dienste in Mosselbaai, George en Hessequa

Getrou aan hulle naam – Travelling Toolbox – kom hulle na jou met hulle diagnostiese toerusting en toets jou voertuig waar dit vir jou gerieflik is. Wanneer jou motor se enjinbeheereenheid ‘n fout optel, gaan ‘n waarskuwingsliggie aan. So ‘n waarskuwing moet nie geïgnoreer word nie, laat hulle kom om ondersoek in te stel en sommer net daar die probleem te herstel. Hoe geriefliker kan dit wees?

Meganiese Dienste en Herstelwerk

Hierdie dienste sluit in die oordoen van enjins, instel van enjins en instandhoudingsdienste van voertuie. Dit sluit dinge in soos die vervang van olie, lugfilters, vonkproppe, remskoene, skokbrekers, en so meer.

Verder doen hierdie werktuigkundiges algmene en minder algemene herstelwerk aan voertuie. Dit sluit in oormatige gebruik van olie, ongelyke afloop van bande, verkoelerlekke, transmissieweiering en so ook transmissievloeistoflekke. Ook verstopte filters, elektriese probleme, stukkende gloeilampies, koppellaarprobleme, remstelselprobleme, alternators en foutiewe aansitters. Verder ook probleme met waterpompe, petrolpompe, vergassers, suspensiestelsels, ratkaste, lugversorgers, en so meer.

Vloot Onderhoudsdienste

Travelling Toolbox bied ook aan om jou besigheid se voertuigvloot te onderhou. As een persoon/besigheid gereeld aan jou voertuie werk, is hulle op hoogte van die tipiese probleme van die voertuie en ook hulle dienste. Hulle is ook altyd op bystand vir enige onbeplande probleme wat op ongeleë tye kan opduik. So, jy kan rustig wees omdat ‘n betroubare besigheid na jou voertuie omsien.

Nooddienste

Travelling Toolbox se trots is die 24/7/365 padbystand nooddiens wat hulle aanbied. Staan jy met ‘n papwiel, dan kom maak hulle dit vir jou net daar reg. Is die battery so dood soos ‘n mossie en jy moet by die werk kom? Bel Travelling Toolbox en hulle kom sit vir jou ‘n ander een in net daar waar jy is.

As jou motor langs die pad gaan staan en die probleem kan nie net daar reggemaak word nie, kan hulle insleepdiens jou na die werkswinkel sleep. Indien die probleem ‘n dag of twee sal neem om te herstel, sal hulle vir jou reël vir ‘n motor om te huur. Hulle sal selfs vir jou akkommodasie reël, so, praat met hierdie behulpsame, bekwame mense vir die beste en gerieflikste oplossing van jou onbeplande probleem.

Jacques Hanekom

Cell: 065 992 9202

Email us here