Tuinroete Wyn Boutique / Wine Boutique at Engen Garage Albertinia

Tuinroete Wyn Boutique

Tuinroete Wyn Boutique / Wine Boutique at Engen Garage Albertinia

Tuinroete Wyn Boutique 

in Albertinia on the N2 for all your wine, liquor and also ice needs. Part of Albertinia Engen /Aloe Motors.

Visit Tuinroete Wyn Boutique / Garden Route Wine Boutique for a variety of options to suit your liquor needs. Moreover, the licensed Wynroete wine boutique is conveniently situated in Albertinia in the Hessequa area off the N2 on the Garden Route.

Make use of the knowledgeable staff, friendly service and decent prices of our quality store when next shopping for your choice of wine for the connoisseur, beer for the rugby and braai, brand name brandy and whisky for the cosy nights in front of the hearth fire, and excellent liqueurs to top off that fine dinner with a special person. We also stock wine from the Jakkalsvlei Private winery.

The Tuinroete Wine Boutique is in fact part of Aloe Motors. On top of solving your wine and alcoholic beverage needs, you can also buy roosterkoek, biltong and dry sausage (wors). Or pop into the 24/7 convenience store or visit the restaurant for a light meal, take away or a pie and also something hot to drink. There are also clean rest rooms to freshen up. All this while you fill up at the Engen garage right there in the middle of all the exiting places.

Tuinroete Wyn Boutique

in Albertnia aan die N2 vir al jou wyn-, drank- en ys-behoeftes. Deel van Albertinia Engen/Aloe Motors.

Besoek die Tuinroete Wyn Boutique vir ‘n verskeidenheid van keuses om in jou drankbehoeftes te voorsien. Hierdie gelisensieerde wyn boutique is gerieflik geplaas in Albertinia in die Hessequa area langs die N2 op die Tuinroete.

Maak gerus gebruik van die kundige personeel, vriendelike diens en fatsoenlike pryse van ons gehaltewinkel wanneer jy weer inkope doen van jou keuse vir wyn vir die fynproewer. Of bier vir die rugby en braai, handelsnaam-brandewyn en whisky vir die snoesige aande voor die kaggelvuur, en so ook uitstekende likeurs om daardie keurige aandete saam met ‘n spesiale persoon af te sluit. Ons dra ook wyn uit die Jakkalsvlei-privaatkelder.

Die Tuinroete Wyn Boutique vorm deel van Aloe Motors. Bo en behalwe jou wyn en alkoholiese drankbenodigdhede, kan jy ook roosterkoek, biltong en droëwors daar koop. Of loer in by die 24/7 geriefswinkel of besoek die restourant vir ‘n ligte maaltyd, wegneem-ete of pastei en so ook iets warms te drinke. Maak gerus gebruik van die skoon ruskamers. Alles terwyl jy volmaak met brandstof by die Engengarage in die middel van al hierdie opwindende plekke.

31 Station Street (Stasie straat 31)

Albertinia

6695

Boy van Rensburg

Tel: 028 735 1123

Fax: 028 735 2899 or 086 603 6436