Vicom Electronics

Vicom Electronics

Accredited agents in Still Bay that supply and install DSTv systems and decoders, a product of Multichoice, as well as handle the local subscription since 1991.

Vicom Electronics sell, as well as install, television sets, video machines, sound and entertainment systems and car radios.

They can also supply you with flat screen television sets as well as TV brackets. Also cables, connectors, aerials, remotes, HDMi cables of different lengths and other TV accessories.

Their friendly staff is helpful as well as professional and awaits your call or your visit to the shop.

Vicom Electronics work in Still Bay, Jongensfontein as well as Melkhoutfontein. And also the regions surrounding these towns in the Western Cape.

Vicom Stilbaai

Geakkrediteerde Multichoice agente wat DSTv dekodeerders verskaf en installeer, asook jou subskripsie hanteer.

Hulle verkoop en installeer ook televisiestelle en videomasjiene, asook klankstelsels en motorradio’s.

Verder verskaf Vicom Stilbaai ook platskermtelevisiestelle, asook TV-klampe, kabels, konnekteerders, lugdrade, afstandbeheerders, HDMI-kabels van verskillende lengtes en ander TV-bybehore.

Hulle vriendelike personeel is behulpsaam, ingelig en professioneel en wag vir jou oproep of besoek aan die winkel.
Vicom Stilbaai werk in die Stilbaai-, Jongensfontein- en Melkhoutfonteinomgewings in die Wes-Kaap.

 

19 Voortrekker Street c/o Keurboom Ave
Stilbaai
6674

GPS coordinates
-34.369429, 21.403542

Alun Motley
Tel: 028 754 2102
Cell: 082 407 8064
Email: vicomstilbaai@telkomsa.net