Wiskunde & Wetenskap klasse

Wiskunde & Wetenskap Ekstra Klasse

Wiskunde & Wetenskap Ekstraklasse

Wiskunde & Wetenskap Ekstra Klasse Riversdal en Stilbaai

Put wiskunde en fisiese wetenskap jou uit? Weet jy nie hoe jy Graad 8 tot 12 gaan oorleef nie? Hulp is net ‘n foonoproep ver – Ben Duminy bied ekstra klasse vir Graad 8 tot 12 Wetenskap en Wiskunde aan. Hy wil jou baie graag help, want hy verstaan jou pyn. En hy verstaan wiskunde en wetenskap. Maak vriende met hom…nou…soos in dadelik! Oor hierdie besluit gaan jy nooit spyt kry nie en wat meer is, jou ouers gaan jou ONDERSTEUN! Hoe koel is dit?

Graad 8 tot Graad 12 Wiskunde en Fisiese Wetenskap ekstra klasse. Hessequa-area dorpe Stilbaai, Jongensfontein,  Riversdal, Albertinia, Heidelberg, Gouritsmond en Witsand, Slangrivier, Melkhoutfontein

Akademiese Mentor

Benjamin Duminy

Sel: 082 222 4641

Email us here

 

 

1 reply

Trackbacks & Pingbacks

Comments are closed.