Witsand Caravan Park – West Camp

Witsand Caravan Park – West Camp

The first Hessequa municipal camp as you enter Witsand is ideally situated for those who want to be close to the Breede River Mouth as well as the Blue Flag beach. In fact, the Breede River is the widest river mouth in South Africa. Thus it is ideally suited for a range of water activities, the most loved one here being of course kite surfing! This place has also amazed international kite surfers as it provides favourable conditions for practising tricks.

They love to come here during summer for the wind and are likewise pleasantly surprised with the lack of crowds in these parts. Something we usually take for granted! Other water sports like stand-up puddling (SUP) is also popular and before we forget, fishing! Fishing on the Breede of course goes hand in hand and you’ll hear intriguing stories around this favourite past time.

Witsand Karavaanpark – Westelike Kamp

Die eerste kampterrein soos jy Witsand binnekom, is ideaal vir persone wat naby die Breederiviermond en die blouvlagstrand wil wees. Dit is uiters geskik vir ‘n reeks watersport-aktiwiteite waarvan die gewildste seker die seilvlieg-branderry is. Selfs internasionale seilvlieg-branderryers kom hierheen om hulle kunsies te oefen in die somer as gevolg van die wind en die afwesigheid van ‘n gedrang van mense.

So ook is ander watersporte gewild soos regopstaan-roei, swem en sonbrand. Moenie die visvangery vergeet nie – die Breede is ‘n hengelaarsparadys.

Witsand Caravan Park – West Camp

Main Road

Witsand

6666

Witsand Caravan Park – West Camp

Facilities· 92 sites· 6 people per site· 2 bedroom chalets available

HESSEQUA KAMPGELDE
Neem asseblief kennis dat daar vanaf 1 Augustus 2019, geen kontantbetalings by Hessequa Munisipaliteit se karavaanparke gemaak kan word nie.
Betalings sal wel deur middel van debiet en kredietkaart en by wyse van elektroniese oorbetalings gedoen kan word by die betrokke Karavaanpark en by die Munisipale kantoor gedurende kantoor ure. Die maatreëls is in plek gestel weens die hoë kostes verbonde aan die vervoer van kontant en die gepaardgaande veiligheidsrisiko’s.
Slegs ongeveer 20% van die totale kampgelde was in die verlede deur middel van kontant betaal wat daarop dui dat die groter meerderheid van die kampeerders wel kampgelde elektronies oorbetaal.
Jammer vir enige ongerief.

Witsand Kamp Tariewe

Booking Enquiry

0 + 7 = ?